Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

T & H Sauer Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mira-straat 13, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

T & H Sauer Guest House is in Danabaai geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorg-eenhede.

Gaste kan die Protea, die Speldekussing of die Erica-eenheid bespreek, elk met 'n privaat ingang. Gaste kan ook die Protea- en die Speldekussing-eenhede saam bespreek vir 'n groter gesin.

Die eenhede is ingerig met dubbel- of 2 enkelbeddens en het privaat badkamers met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word vir gerief voorsien. Elkeen van die eenhede het ook 'n kombuisie wat toegerus is vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tweeplaatstoof of 'n stoof en oond.

Die eenhede het ook skilderagtige uitsigte, en in die winter kan walvisse ook gesien word. T & H Sauer Guest House is binne 'n kort entjie se ry van Danabaai se strand af en is net 6 km se ry vanaf Mosselbaai wat 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge bied wat wissel van visvang, bergfietsroetes, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, die Tuinroete Casino, die Hartenbos Waterpark en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir T & H Sauer Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mira-straat 13, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink T & H Sauer Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mira-straat 13, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA121f5b2d895f6adbb8d772510bdf9585a553a32d6c838bbb93f94bfd706dc66c32a9a2a22d1234d62987b349ab174f2869b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 13 Mira Street Mossel Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194068 22.035962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang