Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

T-Nie-C

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sunette F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Fantastiese ligging, heerlik gebly. Vreeslike lekker plekkie. Alles skoon en netjies. Kan lekker braai uit die wind uit. Dis heerlik om so naby die see te wees en lekker te gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Heerlik gekuier soos altyd voorheen. Behalwe die matrasse. Die ligging is uitstekend, die huis het alles wat mens nodig het. Dit is net die dubbelbedmatras asook die 2 enkelbed matrasse wat steeds nie gemaklik is nie. Dit moet vervang word. Ons het heerlik warm geslaap, behalwe vir die matrasse. Meld asb ook aan toekomstige gaste dat hulle ’n badmatjie moet saambring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
T-Nie-C
Beste Marietjie, Baie dankie vir die terugvoer. Die beddens se matrasse is nou almal nuut vervang, baie dankie vir die laat weet! Ons hoop om julle weer binnekort by T-nie-C te verwelkom.

Marianne R
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Lekker by die see. Uitstekende ligging. Netjies en heel gerieflik. Net die TV HDMI-konneksie werk nie so lekker nie, maar dit het ons nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bredastraat, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA734d061d3853302aa884ea17bc0645091c0c1037776547a90f2984e5b103af528b5629d41391570e2e0ae3975e60d4a792a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Van Breda Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.826957 20.01277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang