Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

T-Nie-C

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir T-Nie-C
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sunette F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette F

Fantastiese ligging, heerlik gebly.

Vreeslike lekker plekkie. Alles skoon en netjies. Kan lekker braai uit die wind uit. Dis heerlik om so naby die see te wees en lekker te gaan stap.

Marietjie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Heerlik gekuier soos altyd voorheen. Behalwe die matrasse.

Die ligging is uitstekend, die huis het alles wat mens nodig het. Dit is net die dubbelbedmatras asook die 2 enkelbed matrasse wat steeds nie gemaklik is nie. Dit moet vervang word. Ons het heerlik warm geslaap, behalwe vir die matrasse. Meld asb ook aan toekomstige gaste dat hulle ’n badmatjie moet saambring.

T-Nie-C se terugvoer

Beste Marietjie,

Baie dankie vir die terugvoer. Die beddens se matrasse is nou almal nuut vervang, baie dankie vir die laat weet! Ons hoop om julle weer binnekort by T-nie-C te verwelkom.

T-Nie-C
Marianne R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R

Lekker by die see.

Uitstekende ligging. Netjies en heel gerieflik. Net die TV HDMI-konneksie werk nie so lekker nie, maar dit het ons nie gepla nie.

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bredastraat, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA734d061d3853302aa884ea17bc0645091c0c1037776547a90f2984e5b103af528b5629d41391570e2e0ae3975e60d4a792a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Van Breda Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.826957 20.01277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang