Vibey Modern Apartment on Thesen Islands
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: T109 The Dry Mill, Thesen-eiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vibey Modern Apartment on Thesen Islands is 'n selfsorgwoonstel wat in die wêreldbekende Thesen Islands Blouvlaglandgoed en Marina is. Dit bied privaat strande en bootvaartkanale met huise in Cape Cod-styl, 'n doolhof, voëlskuilplek, tennisbane, setperke en 'n speelgrond vir kinders. Thesen Islands bied 24-uur-sekuriteit.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea maak aan 2 kante oop op stoepe. Gaste kan die uitsigte oor die strandmeer en kanale geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Magru Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- T109 The Dry Mill, Thesen-eiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: T109 The Dry Mill, Thesen-eiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang