Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vibey Modern Apartment on Thesen Islands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T109 The Dry Mill, Thesen-eiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vibey Modern Apartment on Thesen Islands is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in die wêreldbekende Thesen Islands Blouvlaglandgoed en Marina geleë is. Dit bied privaat strande en bootvaartkanale vol huise in Cape Cod-styl, 'n doolhof, voëlskuilplek, tennisbane, setperke en 'n speelgrond vir kinders. Thesen Islands bied 24-uur-sekuriteit.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die ruim slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die leefarea maak oop op patio's aan 2 kante. Geniet die voortdurend veranderende uitsigte oor die strandmeer en kanale, of jy nou op 'n ligstoel ontspan of 'n braai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Magru Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • T109 The Dry Mill, Thesen-eiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T109 The Dry Mill, Thesen-eiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa49ba7f3bcf8c1b4b8edf25601320199f1e0a2c30f4068e40bdc9c88c6b6922ae51abb5387eb65023aa07cfa7f4648132e30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) T109 The Dry Mill Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0492408766 23.049039994057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang