Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ta Daa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Stefan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal verseker weer daar oornag. Ons het baie lekker gebly en het dadelik tuis gevoel. Baie vriendelik verwelkom en alles is mooi aan ons verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

10 uit 10. Die eienaars was wonderlik, vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons te help met die was van ons span se rugbytruitjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Baie dankie Herman vir jou resensie. ☆ Jy was 'n aangename en maklike gas. Groete Louis en Elmien

David E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Wonderful. Wonderful, the hosts bent over backwards to help and accommodate, the room was spotless and comfortable, the WiFi was spot on. Can't fault the place. Thanks for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Thank you David for the lovely review. You were an awesome guest. Would love the accomodate you again. Louis & Elmien

Liezel B
Kort verblyf Besigheidsreis
1.8
Feb 2024

Seriously fantastiese verblyf. Beste gastehuis. Skoon en gerieflik. Eienaars gaan uit hul pad om verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Elmien
Ta Daa
Liewe Liezel Julle was ongelooflike gaste.. Altyd weer welkom! Elmien en Louis

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was baie lekker. Die beste en het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Baie dankie Johan. Goed om te hoor jul is tevrede en het lekker gebly! Groete

Elmo V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

My stay over at Ta daa was awesome. Like I've said, awesome, always clean and willing to help if there's a problem. Will definitely make use of them in future. Regards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Hallo Elmo Dit was heerlik om jou as gas te kon akkommodeer. Sal jul graag weer tot diens wou wees. Groete

Mark W
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Enjoyable stay in very comfortable accommodation. Very friendly and hospitable owners. Staff was very friendly and the accommodation was very neat, tidy and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Halo Mark Dankie vir jou mooi resensie. Baie bly as ons gaste tevrede is. Kom gerus weer. Groete

Maritza L
1 nag
5.0
Jun 2023

Hidden gem. Clean and very friendly. Had assistance in guiding me to the property. Good customer experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Baie dankie Maritza. Ek help graag. Julle is altyd welkom. Ta Daa groete Elmien

Johann C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Baie oulike plekkie om te oornag of selfs langer te bly. Elmien is 'n baie vriendelike gasvrou en het my sommer dadelik welkom laat voel. Dit is waarom ek verseker in die toekoms weer daar sal bespreek. Daar is nog plek op hul perseel om nog sulke eenhede te bou. Sal dit graag in die toekoms wil sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Hallo Johan, Baie dankie vir jou mooi resensie. Sal jou graag weer wil akkommodeer. Mooi bly Elmien

Marthie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Pragtige plekkie met die vriendelikste mense. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Ta Daa
Liewe Marthie, baie dankie vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit. Ta daa groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfiaQ4PHinIVOKh8mRuWfncMuUQB1TRJ4MkUXALKoLL7BvnT9fy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Theron Street Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -27.800873 28.427344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang