Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ta Daa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Ta Daa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stefan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Sal verseker weer daar oornag.

Ons het baie lekker gebly en het dadelik tuis gevoel. Baie vriendelik verwelkom en alles is mooi aan ons verduidelik.

Herman B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

10 uit 10.

Die eienaars was wonderlik, vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons te help met die was van ons span se rugbytruitjies.

Ta Daa se terugvoer

Baie dankie Herman vir jou resensie. ☆
Jy was 'n aangename en maklike gas.
Groete
Louis en Elmien

Ta Daa
David E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David E

Wonderful.

Wonderful, the hosts bent over backwards to help and accommodate, the room was spotless and comfortable, the WiFi was spot on. Can't fault the place. Thanks for a wonderful stay.

Ta Daa se terugvoer

Thank you David for the lovely review.
You were an awesome guest.
Would love the accomodate you again.
Louis & Elmien

Ta Daa
Liezel B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Liezel B

Seriously fantastiese verblyf.

Beste gastehuis. Skoon en gerieflik. Eienaars gaan uit hul pad om verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Ta Daa se terugvoer

Liewe Liezel
Julle was ongelooflike gaste..
Altyd weer welkom!
Elmien en Louis

Ta Daa
Johan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Dit was baie lekker.

Die beste en het veilig gevoel.

Ta Daa se terugvoer

Baie dankie Johan.
Goed om te hoor jul is tevrede en het lekker gebly!
Groete

Ta Daa
Elmo V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo V

My stay over at Ta daa was awesome.

Like I've said, awesome, always clean and willing to help if there's a problem. Will definitely make use of them in future. Regards.

Ta Daa se terugvoer

Hallo Elmo
Dit was heerlik om jou as gas te kon akkommodeer.
Sal jul graag weer tot diens wou wees.
Groete

Ta Daa
Mark W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Enjoyable stay in very comfortable accommodation.

Very friendly and hospitable owners. Staff was very friendly and the accommodation was very neat, tidy and comfortable.

Ta Daa se terugvoer

Halo Mark
Dankie vir jou mooi resensie.
Baie bly as ons gaste tevrede is.
Kom gerus weer.
Groete

Ta Daa
Maritza L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza L

Hidden gem.

Clean and very friendly. Had assistance in guiding me to the property. Good customer experience.

Ta Daa se terugvoer

Baie dankie Maritza.
Ek help graag.
Julle is altyd welkom.
Ta Daa groete
Elmien

Ta Daa
Johann C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Baie oulike plekkie om te oornag of selfs langer te bly.

Elmien is 'n baie vriendelike gasvrou en het my sommer dadelik welkom laat voel. Dit is waarom ek verseker in die toekoms weer daar sal bespreek. Daar is nog plek op hul perseel om nog sulke eenhede te bou. Sal dit graag in die toekoms wil sien.

Ta Daa se terugvoer

Hallo Johan,
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Sal jou graag weer wil akkommodeer.
Mooi bly
Elmien

Ta Daa
Marthie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie D

Pragtige plekkie met die vriendelikste mense.

Uitstekende diens.

Ta Daa se terugvoer

Liewe Marthie, baie dankie vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit. Ta daa groete.

Ta Daa
Marli M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli M

Baie aangenaam.

Baie vriendelike en gasvrye mense. Ons is met ope arms ontvang en Ta Daa het ons gehelp in nood met akkomodasie. Ons is baie vriendelik ontvang alles was mooi netjies en in orde. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Ta Daa se terugvoer

Liewe Marli, julle was puik gaste. Bly ons kon sulke lieflike mense tot hulp wees. Ta Daa groete

Ta Daa
Elna R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R

Kalm, rustig en gee kans vir werk voor te berei.

Het baie lekker gebly, dankie.

Ta Daa se terugvoer

Dankie, Elna, vir jou gawe resensie. Ons waardeer dit. Louis en Elmien

Ta Daa
Stephano H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephano H

Rustig, lieflik en skoon.

My verblyf by Ta Daa was baie lekker en baie goeie waarde vir geld. Alles wat mens nodig het.

Ta Daa se terugvoer

Baie Dankie Stephano
Ek waardeer dit baie.
Kom gerus weer.
Ta daa groete
Louis en Elmien

Ta Daa
Chris S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Goed vir ons besigheid!

Vriendelike diens en waarde vir geld!

Ta Daa se terugvoer

Dankie Chris.
Ons waardeer!
Ta daa groete

Ta Daa
Elize J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize J

Rustige atmosfeer. Aangename gasvrou.

Kamer was skoon en netjies. Groot en ruim. Straat is stil en geen geraas nie. Gasvrou aangenaam en vriendelik.

Ta Daa se terugvoer

Hallo Elize
Baie dankie vir jou resensie.
Ek waardeer dit. Kom gerus weer.
Ta Daa groete
Elmien

Ta Daa
Morne O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne O

A warm and friendly host, clean, neat and very comfortable room with everything and more than you need for a self-catering unit.

The host sent me a pin drop to help find the location without me asking and it was most appreciated. Little surprises like a snack bar and chocolate to make you feel welcome. Dishwasher soap and cloth in the kitchen. Warm extra blankets against the winter cold and a battery light to make load shedding more bearable. Convenience of a "key box" outside the gate if you leave very early morning.

Ta Daa se terugvoer

Morné,
Baie dankie vir jou lieflike resensie
Dis vir my lekker om te hoor my gaste is tevrede en gelukkig.
Ta Daa groete

Ta Daa
Adri S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adri S

Was baie lekker.

Beurtkrag is maar orals 'n probleem. Gasvrou was baie vriendelik.

Ta Daa se terugvoer

Baie dankie Adri
Ek waardeer die resensie en ook die verstaan van ons land se probleem.
Ta Daa groete
Elmien

Ta Daa
Paula M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula M

Uiters aangenaam!

Louis en Elmien is ongelooflike gasvrye mense! Hulle stap regtig die ekstra myl om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak! Ek kan Ta Daa met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

Ta Daa se terugvoer

Baie dankie Paula,
Ek waardeer die resensie baie.
Hoop ins sien julle weer.
Mooi dag vir julle

Ta Daa
Manya D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manya D

Heerlik! Baie netjies en skoon.

Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad uit om dit lekker te maak. Alles was baie skoon en dankie vir die ekstras!

Ta Daa se terugvoer

Halo Manya,
Was so lekker om gawe mense soos jul te kon huisves .
Dankie vir die mooi resensie.
Hoop ons sien mekaar gou weer.
Ta Daa groete.

Ta Daa
Thys B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys B

Wonderlike diens

Ons het besonders laat die aand eers in Reitz aan gekom. Steeds was ons ontmoet met uiters vriendelike personeel en diens.

Ta Daa se terugvoer

Hallo Thys,
Dit was geen probleem. Help graag waar ons kan en sal graag weer tot diens wil wees.
Ta Daa groete
Louis en Elmien

Ta Daa
Joretha V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V

Pragtige, baie netjiese, rustige plekkie!

Baie netjiese en skoon verblyf. Alles wat nodig is vir oornag. Lekker joghurt, beskuit en koffie! Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Pragtige tuin! Sal definitief weer daar kom bly!

Ta Daa se terugvoer

Halo julle 2
Baie dankie vir julle besondere resensie.
Dit word so baie waardeer.
Sien uit om jul weer te ontvang.
Ta Daa groete
Louis en Elmien

Ta Daa
Grant P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant P

Rustige naweek. Net wat ek nodig gehad het

Besluit om die naweek in Reitz deur te bring omdat ek net uit die stad uit wou kom. Die plek was netjies, goed toegerus, skoon en baie rustig. Daar is n paar oulike eetplekke naby aan die verblyf. Sal defnitief weer daar gaan kuier.

Ta Daa se terugvoer

Liewe Grant
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit was aangenaam om jou te ontmoet. Kom gerus weer.
Ta Daa-groete
Louis en Elmien

Ta Daa
Calie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calie S

Reis vir vir werk.

Die kamer is baie netjies en skoon. Baie gemaklik gebly en die kamers is still en privaat. Sal definitief aanbeveel.

Ta Daa se terugvoer

Liewe Callie,
Baie dankie vir jou gawe resensie.
Ek waardeer dit baie.
Hoop ons sien gou weer.
Ta Daa groete
Louis en Elmien

Ta Daa
Frik D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D

Elmien het ons baie vriendelik en hartlik ontvang. Die plek was baie netjies en skoon.

Ons kan Ta Daa sterk aanbeveel. Baie gerieflik, netjies en toeganlik. Elmien is besonders gasvry en behulpsaam.

Ta Daa se terugvoer

Baie dankie Frik en Isabel.
Was lekker om jul te ontmoet.
Kom gerus weer.
Groete
Louis en Elmien

Ta Daa
Edgar K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar K

Well looked after, neat and clean.

Every detail plus some energy bars for our mountain biking race, all in place on our arrival. Well looked after even with load shedding presenting its challenges. Safe and secure, serviced with friendly support and hospitality.

Ta Daa se terugvoer

Liewe Edgar,

Ons waardeer dit baie.
Kom gerus weer.

Ta daa groete,
Louis en Elmien

Ta Daa
Johan B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Skoon en netjies. Gasvrou en -heer is baie vriendelik.

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Ta Daa se terugvoer

Baie dankie Johan.
Ons waardeer die resensie.

Ta Daa
Erna O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna O

Ongelooflik lekker.

Baie netjiese plekkie, skoon en baie rustig. Vreeslike gasvrye eienaars wat uit hul pad gaan om seker te maak jy is gelukkig. Mooiste plekkie en alles wat nodig is was daar. Ons het regtig vreeslik lekker gebly en sal jul regtig aanbeveel by ander. Sien uit om weer saam jul te kuier in die toekoms. Dankie vir jul gasvryheid en liefde. Baie seën vorentoe vir julle.

Ta Daa se terugvoer

Dankie Erna.
Ons waardeer en sien uit om.jul weer te ontvang.
Seënwense vir julle ook.

Ta Daa
Elvira S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira S

Dit het gevoel soos huis.

Ek was aangenaam verras. Elmien en Louis was dierbaar, vriendelik en ongelooflik gasvry. Die plek is silwerskoon, met oorgenoeg spasie, alles was puik. Voertuig was agter elektriese heining, baie veilig en doodstil area. Ek sal vir seker weer soontoe gaan en sal enige iemand aanbeveel om daar tuis te gaan. Baie dankie vir alles.

Ta Daa se terugvoer

Dankie jy is dierbaar, dit was so lekker om jou te leer ken.
Groete en veilig wees.

Ta Daa
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfiaQ4PHinIVOKh8mRuWfncMuUQB1TRJ4MkUXALKoLL7BvnT9fy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Theron Street Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -27.800873 28.427344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang