Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ta Daa

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ta Daa bied oornagverblyf in die rustige dorpie, Reitz. Dié dorp is die ideale oorslaapplek vir reisigers op pad na Clarens of Lesotho en is ook ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n rustige plattelandse oord.

Ta Daa 1 beskik oor 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se eiendom en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.

Ta Daa 2 is op die eienaar se perseel en bied slaapplek aan 3 gaste. Daar is 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek vir albei eenhede. WiFi word voorsien.

Die perseel is sentraal geleë naby restaurante, winkels en doendinge in die omgewing soos visvang en voetslaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Stefan B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal verseker weer daar oornag. Ons het baie lekker gebly en het dadelik tuis gevoel. Baie vriendelik verwelkom en alles is mooi aan ons verduidelik.
Jun 2024
Herman B
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10. Die eienaars was wonderlik, vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons te help met die was van ons span se rugbytruitjies.
Jun 2024
David E
Besigheidsreis
5.0
Wonderful. Wonderful, the hosts bent over backwards to help and accommodate, the room was spotless and comfortable, the WiFi was spot o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Die beste en het veilig gevoel.
Jul 2023
Elmo V
5.0
My stay over at Ta daa was awesome. Like I've said, awesome, always clean and willing to help if there's a problem. Will definitely mak...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Theronstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink Ta Daa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Reitz Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfiaQ4PHinIVOKh8mRuWfncMuUQB1TRJ4MkUXALKoLL7BvnT9fy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Theron Street Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -27.800873 28.427344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang