Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ta Mala's Self-Catering Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Leon K
1 nag
5.0
Nov 2024

Die wooneenheid en ander verblyf is goed versorg. Dit was 'n aangename ervaring om in die opgeknapte huisie, wat seker uit die vroeg 1900's dateer, tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige skoon ruim huisie met heerlike buite kuier en braai area. Dit is nou regtig 'n fantastiese plek om te bly - skoon, netjies, ruim en goed ingerig. Elke eenheid bied sy eie braai area en is lekker privaat. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige verblyf en uitstekend toegerus. Die kothuis is absoluut pragtig en voorsiening is gemaak vir elke denkbare behoefte. Vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlike kuier in 'n luukse huis! Ons sien julle gou weer! Ons het ontsettend lekker gebly by Ta Mala's. Die ruim huise met skoon badkamers wat 'n stort en 'n bad het, was 'n groot bederf. Ons kon ure sit en kuier op Olive huisie se stoep terwyl ons die Prins Albert se besoekers wat in die straat verbyloop, kon groet en ons geniet van die dorp mee kon deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties, gerieflik, skoon! Die plek is perfek geleë, ons kon oral loop, ek kon ook van daar af na die fietsry wegspringpunt ry. Alles wat ons nodig gehad het, was daar, asook baie detail soos vuurhoutjies en "fire lighters" en hout teen 'n baie goeie prys. Die beddens was heerlik warm oorgetrek en alles was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ongelooflik. Wat 'n pragtige, netjiese en skoon plekkie om in te bly. Sal beslis weer by Ta Mala's Self-Catering Cottages bespreek! Die plekkie het alles wat jou hart begeer vir 'n lekker wegbreek, asook baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Very comfortable stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almero O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

'n juweel in die juweel van die Karoo! Uitstekend toegerus, sentraal geleë, vriendelike en hulpvaardige diens, ouwêreldse mooi, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag
5.0
Jan 2024

Beautiful clean home. Even more beautiful than pictures. A wow place. Fantastic place. Was so sad to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie P
1 nag
4.6
Feb 2024

Verblyf was aangenaam en ligging goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5347a44a39a10708560e51a8f1d27e166603525b9094664f176121d12a2a79bbf9f4c550fd6d06145cda740045e21a92862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 85 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.224259669502 22.028580307961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang