Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ta Mala's Self-Catering Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wynand K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlike kuier in 'n luukse huis! Ons sien julle gou weer! Ons het ontsettend lekker gebly by Ta Mala's. Die ruim huise met skoon badkamers wat 'n stort en 'n bad het, was 'n groot bederf. Ons kon ure sit en kuier op Olive huisie se stoep terwyl ons die Prins Albert se besoekers wat in die straat verbyloop, kon groet en ons geniet van die dorp mee kon deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties, gerieflik, skoon! Die plek is perfek geleë, ons kon oral loop, ek kon ook van daar af na die fietsry wegspringpunt ry. Alles wat ons nodig gehad het, was daar, asook baie detail soos vuurhoutjies en "fire lighters" en hout teen 'n baie goeie prys. Die beddens was heerlik warm oorgetrek en alles was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ongelooflik. Wat 'n pragtige, netjiese en skoon plekkie om in te bly. Sal beslis weer by Ta Mala's Self-Catering Cottages bespreek! Die plekkie het alles wat jou hart begeer vir 'n lekker wegbreek, asook baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Very comfortable stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almero O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

'n juweel in die juweel van die Karoo! Uitstekend toegerus, sentraal geleë, vriendelike en hulpvaardige diens, ouwêreldse mooi, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag
5.0
Jan 2024

Beautiful clean home. Even more beautiful than pictures. A wow place. Fantastic place. Was so sad to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie P
1 nag
4.6
Feb 2024

Verblyf was aangenaam en ligging goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ben E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Lekker, gemaklike kuier met passievolle eienaars! Ta Mala is die beste selfsorg eenheid waarin ons nog gebly het na vele besoeke aan Prins Albert. Die eenhede weet wat die besoeker se verwagtinge is, duidelik ondervinding in die bedryf en raakvat. Die huisie is modern, maar met passie vir wat was. Omgee eienaars en alles en nog meer, kom loer self!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ria S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Rustige verblyf. Die selfsorg eenheid het alles wat ons nodig gehad het en ons het lekker gebly. Het nie van die lekker braaigedeelte gebruik gemaak nie, want dit was net te koud buite en die sit- en kombuisgedeelte was ook koud, want die lugversorging is in die kamer. Ek wil voorstel dat die haardroeër se koord dalk langer gemaak word, want dit is 'n bietjie kort en ek moes gebukkend staan. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maryka L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Sal verseker weer daar bly! Baie lekker! Heerlik daar gekuier!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5347a44a39a10708560e51a8f1d27e166603525b9094664f176121d12a2a79bbf9f4c550fd6d06145cda740045e21a92862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 167 5 1 5 85 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.224259669502 22.028580307961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang