Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ta Mala's Self-Catering Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ta Mala's Cottages is in die skilderagtige dorpie Prins Albert, in die hartjie van die Karoo geleë. Die hoofhuis is in 1860 gebou en met sy houtvloere, bamboesplafonne en dik mure, alles deel van die ryk geskiedenis van die Groot Karoo. Die eienaars het baie sorg geneem om hierdie monument met sy vele interessante kenmerke te restoureer.

Verblyf word gebied in 5 eenhede met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in elk, behalwe vir Meerkat wat net 2 volwassenes kan slaap. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat onthaalarea met braaigeriewe.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n swembad en veilige parkeerplek van die straat af.

Die kothuise is een straat agter die hoofweg van Prins Albert, wat dit baie sentraal maak, maar nie te midde van die geraas nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lea V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige skoon ruim huisie met heerlike buite kuier en braai area. Dit is nou regtig 'n fantastiese plek om te bly - skoon, netjies, ruim en goed inge...
Sien meer
Okt 2024
Annemarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige verblyf en uitstekend toegerus. Die kothuis is absoluut pragtig en voorsiening is gemaak vir elke denkbare behoefte. Vriendelike en hulpvaard...
Sien meer
Okt 2024
Wynand K
Saam met vriende
5.0
Heerlike kuier in 'n luukse huis! Ons sien julle gou weer! Ons het ontsettend lekker gebly by Ta Mala's. Die ruim huise met skoon badkamers wat 'n sto...
Sien meer
Sep 2024
Amanda O
Saam met vriende
5.0
Fantasties, gerieflik, skoon! Die plek is perfek geleë, ons kon oral loop, ek kon ook van daar af na die fietsry wegspringpunt ry. Alles wat ons nodig...
Sien meer
Aug 2024
Wickus T
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Wat 'n pragtige, netjiese en skoon plekkie om in te bly. Sal beslis weer by Ta Mala's Self-Catering Cottages bespreek! Die plekkie het al...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Markstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ta Mala's Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5347a44a39a10708560e51a8f1d27e166603525b9094664f176121d12a2a79bbf9f4c550fd6d06145cda740045e21a92862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 169 5 1 5 85 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.224259669502 22.028580307961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang