Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taaibos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Catherine F
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Far too short. Exquisite surroundings. The ultimate break from a stressful job! I had such a restful sleep after a long work week. The cottage is meticulously planned and has all one needs for relaxation. The bed linen is of high quality, and there is even an electric blanket! I was well-rested and ready to run my marathon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stunning cottage, rustige atmosfeer, beslis weer daar oorbly. Taaibos was die stilte, rustigheid, om nie van die netheid van die cottage te praat nie! Absoluut die perfekte plekkie om jou batterye te laai. Gasvrou was beautiful en uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brittany M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

A lovely neat cottage in a great convenient location. Relaxing and enjoyable. The neat cottage is conveniently located. There was power during load shedding, which meant it was perfect for remote work. Will definitely stay again when needing a space on the Garden Route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana H
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

A convenient cottage with a private feel. This is a stunning little open plan cottage tucked away in Wilderness. On arrival, you are met by the host and you park in a communal parking spot. The set-up of the cottage is perfect with a choice of two entertainment areas - one that feels as if you are in a secluded cabin in the forest. It is one of the best appointed cottages I have ever stayed in and definitely great value for money. The profile says Netflix is the electronic entertainment. I was on a business trip and eliminated more conveniently situated properties based on this. I was therefore sorely disappointed to discover that it was only DSTV on offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Wonderful cottage with an "in-the-forest" feeling. The host is a very warm, friendly and extremely helpful person. Our cottage has absolutely everything (and more) than what one usually gets and is not affected by load shedding. The location is quiet, private and with a beautiful view of the forest-like vegetation in front of the cottage deck. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kari B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

A superb and welcoming retreat with attention to detail and wonderful hosts. A nature lover's treat with a menagerie of surprises!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wegbreekkans om weer asem te haal midde elke dag se dolle gejaag! Ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n gerieflike paar dae se wegbreek, was in die "cottage". Pluspunte: elektriese kombers en gasverwarmer vir die yskoue Julie-aande, lekker buitebraai en houtdekkie tussen die bome. Volledig toegeruste kombuisie en iets wat ons baie waardeer het, is dat ons privaatheid die hele tyd gerespekteer is. Baie dankie Annamarie, ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanmari S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit was baie lekker. Dit was 'n baie lekker ondervinding. Ons het baie lekker gekuier. Al wat nie so great was nie, is dat die sleutel moes opgetel en afgegee word by die eienaar. Sou verkies om dit in 'n deposit box te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ontspannend, rustig en veilig. Kan aanbeveel was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
Taaibos
Baie dankie Anton. Kom kuier gerus weer. Annamarie

Rentia K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustige verblyf in pragtige boshuisie. Ons het vreeslik lekker vakansie gehou, wens ons kon langer bly. Annemarie was vriendelik en behulpsaam met enigiets wat ons nodig gehad het. Die boshuisie is baie goed toegerus met als wat nodig is. Ons is velief op Pofmuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
Taaibos
Baie dankie en kom kuier gerus weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosweg 554, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc6095ed40121f3f1ce4da0b181c5366636dc1a53613a198ce424e5d2647785c95720170d4f1572db129a4100215ba9db6a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 554 Taaibos Road Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.977770725904 22.577971297953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang