Knus Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Taaibospoort, Plaas, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Knus Cottage is 'n selfsorgkothuis en is in Taaibospoort, De Aar in die Noord-Kaap geleë. Dis die ideale ligging vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers elk met 'n en suite-badkamer en bied slaapplek aan 4 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei en suite-badkamers het 'n stort. Toiletware word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en gasstoof. Die leefarea het ook 'n kaggel en die stoep het braaigeriewe, wat dit die ideale plek maak om 'n Karoo-sonsondergang te vang.
Gaste sal allerhande wildlewe tydens hul besoek teëkom, van talle bokspesies tot Goue Wildebeeste en Buffels, asook Bokoorjakkalse, Aardwolwe, Egels en Distels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Noeline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Taaibospoort, Plaas, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Gaste dink Knus Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bo-Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Taaibospoort, Plaas, De Aar, 7000, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang