Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Table Mountain Retreat

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Table Mountain Retreat
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Julie N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie N

Beautiful, stunning, relaxing, breathtaking views.

Table Mountain Retreat is an amazing place. Beautiful interiors, outstanding views. Friendly hosts who made us feel at home. The property was really kid friendly. We had a stunning weekend. Will definitely return in the summer.

Candice S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice S

Kuier was ok maar dit heeltyd gevoel ons is in ander mense se huis.

Daar is nog te veel persoonlike items van die familie in die woning. My dogter het nog ondeklere in een van die laaie in die kiddies se kamer gekry. Ek sal die akkommodasie aanbeveel maar vir my persoonlik is dit nie ‘n plek waarna ek sal teruggaan nie. Daar is nog te veel persoonlike items van die famile in die woning. Dit is baie anders as die vorige akkommodasie wat ons al by was.

Table Mountain Retreat se terugvoer

Dankie Candice
Ons neem jou insette in ag en sal ondersoek instel waar ons kan verbeter.
Hierdie is n familie woning en ons het spesifiek die speelgoed en boeke gelos vir families wat hier kom bly om dit meer gemaklik vir hulle temaak. Groetnis

Table Mountain Retreat
Joe T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe T

Relaxing social setup, beautiful view, and convenient location.

Our visit included rainy days. Water leakage was an issue (some not new) however management appeared to be knowledgeable and working on it. The home was cleaned well, well equipped, and comfortable. Management is on premise and helpful but only seen if needed. Would recommend to our friends.

Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridle-weg 25, Oranjezicht, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c2bf7d9f6a7b879d8504e9cdded8bf18141c4fbe0da25a77828c734b0f177e4a2772997417fe166f1f84ece27c96a9049c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 25 Bridle Road Oranjezicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.94666 18.41684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang