Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Table Mountain Retreat

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Julie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2020

Beautiful, stunning, relaxing, breathtaking views. Table Mountain Retreat is an amazing place. Beautiful interiors, outstanding views. Friendly hosts who made us feel at home. The property was really kid friendly. We had a stunning weekend. Will definitely return in the summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2020

Kuier was ok maar dit heeltyd gevoel ons is in ander mense se huis. Daar is nog te veel persoonlike items van die familie in die woning. My dogter het nog ondeklere in een van die laaie in die kiddies se kamer gekry. Ek sal die akkommodasie aanbeveel maar vir my persoonlik is dit nie ‘n plek waarna ek sal teruggaan nie. Daar is nog te veel persoonlike items van die famile in die woning. Dit is baie anders as die vorige akkommodasie wat ons al by was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anna & Bertus
Table Mountain Retreat
Dankie Candice Ons neem jou insette in ag en sal ondersoek instel waar ons kan verbeter. Hierdie is n familie woning en ons het spesifiek die speelgoed en boeke gelos vir families wat hier kom bly om dit meer gemaklik vir hulle temaak. Groetnis

Joe T
Lang verblyf
4.8
Sep 2018

Relaxing social setup, beautiful view, and convenient location. Our visit included rainy days. Water leakage was an issue (some not new) however management appeared to be knowledgeable and working on it. The home was cleaned well, well equipped, and comfortable. Management is on premise and helpful but only seen if needed. Would recommend to our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridle-weg 25, Oranjezicht, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c2bf7d9f6a7b879d8504e9cdded8bf18141c4fbe0da25a77828c734b0f177e4a2772997417fe166f1f84ece27c96a9049c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 25 Bridle Road Oranjezicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.94666 18.41684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang