Table Mountain Splendour
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St Johns Estate 28, Higgo-singel 9, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Table Mountain Splendour is 'n B&B in Oranjezicht in Kaapstad wat deur die eienaar bestuur word.
Die gastehuis is ideaal geleë, net 'n entjie se ry van die middestad en verskeie besienswaardighede langs die Atlantiese Seekus. Verblyf by Table Mountain Splendour word in 3 uniek versierde kamers aangebied. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed of 'n ekstra lang koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer.
Elke kamer het ook WiFi. 'n Kontinentale ontbyt word in die eetarea langs die sitkamer met 'n kaggel bedien. Die gastehuis spog ook met 'n swembad en veilige parkeerplek vir motors.
Table Mountain Splendour is ideaal geleë net 4,5 km van die KIKS en die Kunstekaap-teatersentrum af, 6 km van die V&A Waterfront af en net 'n entjie se ry al langs die Atlantiese Seekus na die strande by Clifton en Kampsbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rosie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- St Johns Estate 28, Higgo-singel 9, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Table Mountain Splendour het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Upper Gardens Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St Johns Estate 28, Higgo-singel 9, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang