Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Table View Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Carel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great experience. Very nice room. Clean, comfortable and safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Table View Lodge
Thank you Carel for the positive feedback! All the best.

Alicia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie goeie waarde vir geld en goeie diens. Daar is wel 'n dagsorg/kleuterskool langsaan wat raas van baie vroeg af in die oggend. Voorstel: Maak die tafeltjie by die hangkas langs die bed smaller. Dis baie moeilik om daar te beweeg. Kamer 2 dink ek, langs die muur by dagsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Table View Lodge
Hallo Alicia, dankie vir die positiewe resensie. Jy sal bly wees om te weet dat ek reeds beplan het om 'n baie netjiese aftrek tafel te bou wat sal weggly en meer spasie sal toelaat! Lekker dag verder!

Lucille B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons het lekker gebly. Plek was lekker ruim en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janetta W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Ons het die cottage gelove! Ons het die cottage-eenheid baie geniet. Ons was meeste van die tyd uit, maar wanneer ons terugkom by die cottage en dit warm was, was daai swembad 'n bonus. Klein goedjies wat aandag kort, maar ek sal die verblyf hoogs aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina R
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Lekker saam met familie gekuier. Gawe eienaar. Gesinshuis was aangenaam met swembad. Kamer 2 was nogal beknop en 'n waaier sou help om middaghitte te verlig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Attie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Veilig, skoon en gemaklik. Carl was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Dit was baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Die bestuurder het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer. Ons het heerlik geslaap en ons voertuig was veilig geparkeer. Daar kan dalk 'n bietjie meer onderhoudswerk aan die kamer gedoen word. Ons wag nog vir die terugbetaling van ons sleuteldeposito.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Frikkie L
1 nag Gesin met tieners
3.4
Jan 2023

Fine. Was fine. Can improve on the cleanliness around the swimming pool. No blinds or curtains at the entrance door and kitchen window.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthus-weg 8, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MDFlYWNiLTVjMmItNGYxZi1iNTAyLTQyMDkxYTk5MDI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag, vir 2 mense 55 5 1 4 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.821987607587 18.493055364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang