Table View Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Carel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Great experience.
Table View Lodge se terugvoer
Thank you Carel for the positive feedback! All the best.
Alicia P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en goeie diens. Daar is wel 'n dagsorg/kleuterskool langsaan wat raas van baie vroeg af in die oggend.
Table View Lodge se terugvoer
Hallo Alicia, dankie vir die positiewe resensie.
Jy sal bly wees om te weet dat ek reeds beplan het om 'n baie netjiese aftrek tafel te bou wat sal weggly en meer spasie sal toelaat!
Lekker dag verder!
Lucille B - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Janetta W - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het die cottage gelove!
Rina R - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker saam met familie gekuier. Gawe eienaar.
Attie V - Apr 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon en gemaklik.
Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Erika H - Apr 2023
Algehele gradering
Die bestuurder het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Frikkie L - Jan 2023
Algehele gradering
Fine.
Johan L - Sep 2023
Algehele gradering
Veilige, gemaklike verblyf vir die prys.
Johan G - Feb 2023
Algehele gradering
Nie goed nie. Lodge bestuur was onvoorbereid.
Table View Lodge se terugvoer
Johan,
My suggestion is to rather do an inquiry first to avoid disappointment. You made an instant booking, and we cannot switch this feature off. You and I discussed beforehand that the room was not available and gave you the option to cancel. I notified you of the alternative room quality being below what you booked and you had the choice to view it, take it, or leave it. You accepted the lower-quality room and now you complain afterward. Why did you simply not just cancel and find alternative accommodation considering the circumstances?
Regards,
Marinda B - Okt 2022
Algehele gradering
See stars.
Table View Lodge se terugvoer
Marinda, dankie vir jou positiewe resensie. Vir 'n toekomstige afslag by ons, kontak my asseblief.
Christo Austin J - Apr 2022
Algehele gradering
Ek het 'n onvergeetlike tyd by Table View Lodge gehad.
Table View Lodge se terugvoer
Baaie dankie Christo. Voorspoed en hoopelik sien ons vir jou weer in die toekoms.
Anita P - Jan 2022
Algehele gradering
Was naby aan waar ons wou wees.
Yolandi C - Jan 2022
Algehele gradering
Verblyf heel aangenaam.
Lees meerEster V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker.
Lees meerHermanus Albertus V - Okt 2021
Algehele gradering
Nice place to stay.
Table View Lodge se terugvoer
Thank you, Herman!
Have a great end of year.
Marius V - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend, en diens was meer as 100%. Sal enige tyd Table View Lodge aanbeveel.
Table View Lodge se terugvoer
Baie dankie Marius vir die positive review.
Tonicia J - Feb 2021
Algehele gradering
Awesome.
Table View Lodge se terugvoer
Baaie dankie vir die positiewe resensie!
Ek is bly dat julle dit geniet het.
Martie S - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige plek, was nie baie daar nie. Het omtrent net daar geslaap.
Table View Lodge se terugvoer
Hallo,
Dankie vir jou eerlike terugvoer.
Ben K - Jun 2021
Algehele gradering
Plek was nie reg by aankoms. Admin werk was nie reg by aankoms.
Nontuthuzelo D - Des 2021
Algehele gradering
Expensive for the outside view.
Pieter N - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
Prudence B - Jan 2020
Algehele gradering
Stay was very nice, place is small, better for a single or couple only. No cooking facilities which was a bit of a challenge.
Marinet Dial A Physio D - Sep 2020
Algehele gradering
Table View het 'n dubbel-bespreking gedoen en ek was op die laaste oomblik verwys na 'n ander gastehuis. Onaanvaarbaar.
Table View Lodge se terugvoer
Hi Marinet, i'm sorry it upset the guest but we did find the traveller alternative accommodation at a slightly more upmarket location. This double booking was an unfortunate event and due to an extension of a current guest who was staying for 7 nights already so we had to make a call
Dalene J - Des 2019
Algehele gradering
Fabulous.
Edwina V - Aug 2019
Algehele gradering
Met die rustige atmosfeer kon jy nie anders as om vol nuwe energie terug huistoe te keer nie.
Chantel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Verwagtinge is oortref.
Andre V - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, dankie.
Boniswa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Pleasant stay.
Andre F - Des 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en stil.
Elreza W - Jun 2019
Algehele gradering
Mooi, skoon en netjies.
Chemondre Z - Feb 2019
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustigheid en stilte.
Table View Lodge is fantasties!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gail P - Nov 2018
Algehele gradering
Safe, clean, value for money and great service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Veilig, skoon, waarde vir geld en uitstekende diens.
Table View Lodge is 'n wonderlike plek om te bly. Die gasheer is vriendelik en die lodge is baie mooi. Het elke oomblik geniet en die lodge is naby die strand en die winkels.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Table View Lodge se terugvoer
Hello Gail,
We are happy to you hear that you enjoyed your stay and our hospitality at Table View Lodge. We hope to see you soon.
Kind Regards,
Taryn Steyn
Table View Lodge
Lize D - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies.
Table View Lodge se terugvoer
Dear Lize,
It is a pity that you did not enjoy your time at Table View Lodge.
We hate it also when someone is inconsiderate and noisy to others, hence why we did something about the noise. I called the neighbor and got the noise to be stopped just after 22:00.
I'm surprised you marked the location as 1 star as this was your own chosen location? Location is subjective and is close to the beach, the mall and a restaurant.
We are in the process of adding off-street parking facilities.
Regards,
Table View Lodge
Vanessa N - Mei 2017
Algehele gradering
Very private and clean, all in all very nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie privaat en skoon, alles baie lekker.
Sal definitief weer besoek en die plek aanbeveel. Nie lank genoeg daar om al die geriewe te benut nie, maar sal volgende keer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Table View Lodge se terugvoer
Dear Vanessa,
Thank you for your review. We are very happy that you had an enjoyable stay with us.
We look forward to seeing you again in the future.
Hannelie F - Mei 2017
Algehele gradering
Rooms are excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende kamers.
Die omgewing was aangenaam en die personeel vriendelik en behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Table View Lodge se terugvoer
Dear Markos,
We are happy you had an enjoyable stay with us. Thanks so much for the review.
We hope to see you soon again.
Melinda D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Table View Lodge se terugvoer
Hello Melinda, ons is bly om dit te hoor, dankie.
Sean T - Jun 2017
Algehele gradering
Verblyf was baie gemaklik en het aan alle verwagtinge voldoen.
Table View Lodge se terugvoer
Hi Sean,
Thank you very much for your positive review. We are very happy that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future.
Chris R - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik gemaklik.
Table View Lodge se terugvoer
Hello Chris, baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons sien julle weer.
Sam V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie rustig en skoon en naby winkels en geriewe.
Table View Lodge se terugvoer
Hallo Mr van den Berg.
Ons is bly om te hoor dat jy n goeie verblyf oor Desember gehad het.
Alles van die beste vir 2017 en jou toekomende planne.
Beste,
Charl en Taryn
Johann L - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Twane' S - Mei 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Table View Lodge se terugvoer
Dear Twane,
Thank you for your review. We are very happy that you had an enjoyable stay with us.
We look forward to seeing you again in the future.
Susan E - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was heel bevredigend ons het dit geniet.
Hannelie E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjiese ruim kamer en goeie fasiliteite.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Johannes L - Des 2017
Algehele gradering
Peaceful stay at Table View Lodge.
Tina P - Nov 2017
Algehele gradering
Nie waarde vir geld.
Jacobus B - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was een week wat ek lank sal onthou.
Genevieve A - Jun 2016
Algehele gradering
Lieflik!
Johnny C - Mei 2016
Algehele gradering
Verblyf was nie sleg nie, maar privaatheid vir meer as 2 persone is 'n probleem.
Lees meerGerhard S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies. Kan gerus handdoeke meer ruil en sorg dat daar altyd 'n ekstra rolletjie toiletpapier is.
Table View Lodge se terugvoer
Hello Magda, dankie vir U resensie. Ons streef daarna om altyd om te verbeter waar moontlik.
Die eenheid is selfsorg. As 'n komplimentêre diens aan te bied gee ons basiese beginsels soos tee, koffie , suiker , 2 x toiletrolle. Handdoeke word elke 5 dae geruil wat BnB standaard is.
Ellen D - Nov 2016
Algehele gradering
Table View Lodge is net 'n oornag-geriewe.
Table View Lodge se terugvoer
Thanks for your response.
We always strive to improve the lodge and quality as the business grows from strength to strength.
Our units are comfortable and long stayers love it.
Andre J - Apr 2016
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Table View Lodge se terugvoer
Ongelukkig was jou eenheid uit bespreek op dieselfde tyd, dus toe verskaf ons julle 'n soortgelyke eenheid.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dianthus-weg 8, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang