Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Table View Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthus-weg 8, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R799 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Table View Lodge bied gerieflike, gehalte privaat selfsorgverblyf in die woonbuurt Table View, net 5 minute vanaf die bekende Kite Beach en 15 minute vanaf die gewilde Big Bay Bloubergstrand. Binne die Blouberg-streek is daar 'n verskeidenheid strandrestaurante en inkopies baie naby. Die eiendom is stapafstand vanaf Bayside Mall.

Die verblyf beskik oor 4 privaat ingangseenhede en ook 'n aparte drieslaapkamerhuis. Die meeste eenhede beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV met DStv of Netflix en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe in. Die kombuis is toegerus met 'n ketel, broodrooster, yskassie, mikrogolf, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en WiFi en kan rondom die swembad ontspan. Binne parkering is egter beperk, let asseblief daarop dat dit algemeen is dat mense buite in baie Kaapstadse voorstede parkeer sonder enige probleme.

Table View Lodge is 1,8 km vanaf die bekende Kite Beach geleë om skouspelagtige uitsigte en wit sandstrande te geniet. Table View Lodge is net 30 minute vanaf Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront. Gaste kan op 'n MyCiTi-bus klim, net 100 m se stap van die huis af, na die stadskom, die lughawe, of selfs verder met die Weskus op na Melkbosstrand.

Die eiendom het 'n rugsteunstelsel vir kragonderbrekings en daarom sal gaste Wi-Fi, ligte en 'n sentrale gasstoof kan gebruik tydens beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 55 resensies vir Table View Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dianthus-weg 8, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Table View Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dianthus-weg 8, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MDFlYWNiLTVjMmItNGYxZi1iNTAyLTQyMDkxYTk5MDI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag, vir 2 mense 55 5 1 4 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.821987607587 18.493055364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang