Tabu House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 111
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ansie G - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en sentraal met vriendelike ontvangs!
Josel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en loop afstand van die see.
Leshade M - Jun 2023
Algehele gradering
Miks is n baie aangename gasvrou, sy het ons goed ontvang. Die akkommodasie was mooi en gemaklik met alles wat ons nodig het, voorsien. Ek en my verloofde het baie tuis gevoel.
Bianca S - Apr 2024
Algehele gradering
Spacious and comfortable.
Miguel O - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing Stay at Taby House.
Lees meerAlicia R - Mei 2023
Algehele gradering
Was baie lekker! Sal aanbeveel!
Joy S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en gesellig.
Carel H - Mrt 2023
Algehele gradering
Sou graag koffie en suiker in die kamer wou hê.
Riette C - Okt 2022
Algehele gradering
Kort en kragtig.
Henriette B - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Melissa P - Mei 2022
Algehele gradering
Comfort. Relaxation. Peace.
Mariaan S - Apr 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies, vriendelik, tuis.
Lees meerZirkie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike, hulpvaardige personeel.
Gert K - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Goeie diens.
John S - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was net te gou verby.
Joanne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Was amazing best relaxing place ever.
Michelle F - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Johan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie posisie vir besoeke aan al die belangrikste bestemmings in Kaapstad.
Harm B - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, privaat.
Fred L - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Lorne S - Aug 2021
Algehele gradering
Basic quiet stay.
Clinton J - Mei 2021
Algehele gradering
The quality of the furnishings and general state of the place is terrible. I feel strongly that we should be given a partial refund at 50%.
Lees meerRodney K - Des 2020
Algehele gradering
Splendid.
Schalk J - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by Tabu House en sal beslis weer in die toekoms gebruik maak van hulle dienste.
Chenelle V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie hulpvaardig gewees! Naby die stand en winkels. Plekkie is baie rustig en stil. Sal beslis weer daar gaan bly!
Lees meerMariette J - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer
Angelique P - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het in die kothuis gebly, slaapeenheid het so bietjie anders gelyk as op die foto's op die webtuiste, maar alles wat mens nodig gehad het, was daar. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek na Kaapstad, is naby genoeg aan besienswaardighede.
Hanli V - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees. Geen probleem nie, parkering is net op 'n knop.
Martin B - Mrt 2020
Algehele gradering
Die aanvanklike eenheid waarvoor kwotasie gedoen is, is nie dieslfde as die eenheid wat ons gekry het nie.
Robyn H - Des 2019
Algehele gradering
It's a neat, quiet little space with an intimate vibe to spend quality time with your partner.
Verusckha O - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was awesome.
Roelien H - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Georgina B - Aug 2019
Algehele gradering
Die verblyf was tops, netjies, privaat en baie gerieflik!
Hasie T - Jul 2019
Algehele gradering
Soos waardes hierbo aangedui en heerlik. Naby eetplekke.
Johan F - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Chante D - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik en sakpas, met 'n great ligging om die Kaap te kan toer!
Sinalo G - Jul 2019
Algehele gradering
Great service, the staff is friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Groot diens, die personeel is vriendelik.
Het my verblyf geniet, die plek is skoon en naby die strand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Augusta V - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon.
Benieta S - Mei 2019
Algehele gradering
Lieflik, sal beslis weer gebruik maak van Tabu Huis!
Jeanine S - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Mickyla V - Apr 2019
Algehele gradering
Was stil, gemaklik en veilig.
Thabiso M - Mei 2019
Algehele gradering
Amazing.
Tania M - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het lekker ontspan, baie netjiese eenhede, maar daar kort 'n televisie-stelsel in die eenheid.
Ralph K - Apr 2019
Algehele gradering
Good location, rooms adequately equipped and clean. Bonus, you can prepare a meal/breakfast if you wish.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie ligging, kamers voldoende toegerus en skoon. Bonus, jy kan 'n ete / ontbyt voorberei as jy wil.
Ons het 'n badkamer met twee ander gaste kamers gedeel, goed gewerk. Enkele wenke aan die eienaar: 1) Ek sal handdoekringe of -relings in elke kamer pas waar jy jou handdoek kan hang, want jy kan dit nie in die badkamer laat nie. 2) Merk die parkeerplekke duideliker sodat mense nie die ruimte mors nie. 3) Vrou het 'n haardroër gemis. Ons sal beslis weer kom!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lizette V - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike, gemaklike, veilige en rustige verblyf.
Lees meerRosel L - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Karien J - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Talita G - Mrt 2019
Algehele gradering
Buitengewoon vriendelike, netjiese akkommodasie, fantastiese waarde!
Christine J - Mei 2019
Algehele gradering
Had a great weekend, nice place to be.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het 'n goeie naweek gehad, goeie plek om te wees.
Goeie plek. Doen so voort.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elize V - Mrt 2019
Algehele gradering
Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.
Lees meerSamantha S - Aug 2019
Algehele gradering
We absolutely loved it.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het baie daarvan gehou.
Ons het ons verblyf baie geniet en sal dit baie sterk aanbeveel. Ons het ons bespreking redelik laat gedoen, en tog het hulle nog steeds plek vir ons gehad, dit is so mooi en dit is 'n wonderlike plek om van jou daaglikse spanning ontslae te raak, net te ontspan en om pret te hê, en dit is ook 'n goeie plek om kwaliteit tyd deur te bring met jou gade of lewensmaat.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fatiema P - Jun 2019
Algehele gradering
Geen woorde, was die beste.
Christa V - Apr 2019
Algehele gradering
Was tevrede met die diens en gasvryheid.
Dalian F - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig, veilig en netjies.
Bouwien G - Jun 2019
Algehele gradering
It was a lovely place, with a big room, perfect for a family.
Mats A - Mei 2019
Algehele gradering
Loved staying there.
Willie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netjiese en skoon kamer (huis) met al die nodige in die kamer.
Rolien S - Jul 2019
Algehele gradering
Werklik pragtige, billike verblyf. Baie netjies.
Carmenita M - Sep 2019
Algehele gradering
Boring and very disappointing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vervelig en baie teleurstellend.
Ek was teleurgesteld oor die manier waarop ons behandel is. Daar is aan ons gesê dat ons moet gaan slaap en ons privaatheid is binnegedring. Ek was baie teleurgesteld en sal hierdie plek nie aanbeveel vir jongmense nie, want daar word geen musiek of lag toegelaat nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tabu House se terugvoer
Thank you for your review. You are correct we do not allow loud music and excessive use or shall I say abuse of alcohol and jumping in the swimming pool at midnight in our house. After several requests from other guest and owners to please keep it down you just kept on making noise being inconsideration and not taking other guest privacy into account.
We do strive to give a calm and tranquil environment to all our guest. Our rules of the house on this site state clearly no load music, functions or parties and misuse of alcohol.
Ansie V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Mercia E - Des 2018
Algehele gradering
Rustigheid en gemak op sy beste.
Patrick J - Des 2018
Algehele gradering
Friendly staff, homely atmosphere.
Daleen V - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflik geleë, skoon en netjies.
Byron D - Nov 2018
Algehele gradering
Amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing.
Dis eerlikwaar die beste plek om te wees, die eienaar is baie vriendelik, baie dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charlize W - Okt 2018
Algehele gradering
Puik!
Louise K - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik gerieflik.
Bea D - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Dewald S - Aug 2018
Algehele gradering
Very nice and clean place.
Shane R - Aug 2018
Algehele gradering
Ruim, netjies en gemaklik. Definitief iets om in gedagte te hou.
Francois D - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlik. Aangenaam. Rustig.
Melani D - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met soveel gasvryheid.
Erica C - Mei 2018
Algehele gradering
Great place and location.
Poppie L - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Marianne H - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflike diens.
Lees meerEleoni V - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Silinganisiwe D - Sep 2018
Algehele gradering
Nice quiet place close to the beach and restaurants.
Yolande F - Jun 2018
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly by Tabu house. Dit was baie netjies en in 'n rustige area.
Melisane B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Karin L - Jul 2018
Algehele gradering
Short, safe walk to Tableview beach.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Kort, veilige stappie na Tableview se strand.
Kon sommer vinnig en maklik self inklok. Dis net 'n kort, veilige entjie se stap na die strand en restaurante. Veilige parkeerplek binne die hekke. Goeie WiFi. Die uitsig het opgemaak vir die gebrek aan TV! Die gashere is ontspanne en heel gelukkig om die kombuis en yskasruimte te deel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kyle L - Jul 2018
Algehele gradering
Great place for a time away from life.
Michael O - Apr 2018
Algehele gradering
Great akkomodasie en baie mooi skoon.
Pierre R - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker gebly en veilig gevoel.
Desert Technical Solutions E - Mei 2018
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Attie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese en skoon geriewe.
Lesley L - Mrt 2018
Algehele gradering
Well situated.
Gylian M - Okt 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Rika S - Nov 2018
Algehele gradering
Nie aanbeveelbaar vir enige iemand nie!
Lees meerTabu House se terugvoer
Beste Rika,
Dankie vir u terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat u teleurgesteld was.
By die Outside kamer wat u bespreek het, meld dit dat dit 'n kamer is wat 'n badkamer deel met 'n ander kamer en nie sy eie en suite-badkamer het nie. As u nie dit besef het met bespreking dat u nie n en-suite kamer bespreek het nie, was u welkom om op aankoms by Ingrid 'n ander kamer te versoek.Ons kan verstaan dat die onsekerheid oor gedeelde badkamers daar is, aangesien mens nie weet in watter toestand die ander persoon of persone met wie jy deel dit sal los nie.
As gevolg van die waterbeperkings in Kaapstad vervang ons ongelukkig nie daagliks handdoeke nie. Op die wyse dra ons by tot besparing van water. Dis 'n jammerde dat u nie vir my of Ingrid, wat op die perseel was, gekontak het met die instandhoudingprobleme en klagtes met betrekking tot die verstopte drein, dakwaaier en parkering nie, ons sou dit met graagte dadelik herstel het.
Vriendelike groete,
Tabu House
Marcine O - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastic place to stay.
Ronnie H - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend en baie vriendelik.
Alicia V - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik, baie netjies en skoon.
Johan D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie leka en naby die strand, 3 minute se loop.
Martie S - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig, baie veilig en vriendelike diens ontvang.
Fred B - Sep 2017
Algehele gradering
Naby die strand, waarde vir geld.
Christiaan D - Sep 2017
Algehele gradering
Vinnig en winderig.
Hester V - Aug 2017
Algehele gradering
Netjiese rustige verblyf.
Corinne P - Okt 2017
Algehele gradering
Nice place to stay.
Greg S - Okt 2017
Algehele gradering
Very neat and efficient service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies en doeltreffende diens.
Sien die sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Godwell V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dolphin-rylaan 37, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang