Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tabu House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 98 resensies vir Tabu House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ansie G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie G

Baie lekker, netjies en sentraal met vriendelike ontvangs!

Baie lekker gebly, dankie. Iets waarna hulle kan oplet is moontlik 'n spieel naby die kragpunt aangesien daar nerens plek is om jou hare droog te maak.

Josel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josel B

Rustig en loop afstand van die see.

Het dit baie geniet.

Leshade M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leshade M

Miks is n baie aangename gasvrou, sy het ons goed ontvang. Die akkommodasie was mooi en gemaklik met alles wat ons nodig het, voorsien. Ek en my verloofde het baie tuis gevoel.

Dankie vir die gasvryheid, ons sal binnekort weer inboek. Die regte plek vir 'n wegbreekvakansie.

Bianca S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Spacious and comfortable.

It was excellent! The place was clean and well stocked with the self-catering essentials.

Miguel O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miguel O

Amazing Stay at Taby House.

Taby House managed to exceed our expectations in every aspect, offering a beautiful and spacious setting paired with exceptional hospitality from the owners. Its proximity to the beach, its convenient location near a variety of shops and excellent restaurants, and its accessibility to local attractions make it an ideal choice for those seeking a well-rounded vacation. I highly recommend Taby House.

Alicia R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia R

Was baie lekker! Sal aanbeveel!

Sal definitief aanbeveel vir almal!

Joy S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S

Rustig en gesellig.

Die wegbreek was baie nodig. Heeerlik en rustig.

Carel H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel H

Sou graag koffie en suiker in die kamer wou hê.

Daar was nie koffie in die kamer nie. Sou graag wou sien dat daarvoor voorsiening gemaak word. Was nie seker watter deel van die huis/kombuis gebruik mag word en watter deel nie.

Riette C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette C

Kort en kragtig.

Die is 'n pragtige huis en gerieflik naby aan toerismebestemming.

Henriette B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B

Gerieflik en netjies.

Volledig toegeruste selfsorgeenheid. Netjiese en ruim kamer. Vriendelike diens. Sal vir seker aanbeveel.

Melissa P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P

Comfort. Relaxation. Peace.

We really enjoyed our stay. Nice touches with complimentary lotion sachets. Close to the beach and restaurants. We loved the afternoon sun and the set up of the place.

Mariaan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S

Veilig, netjies, vriendelik, tuis.

Tabu House sal ek aan een en elk voorstel. Jy is vriendelik verwelkom wanneer jy arriveer en dan voel jy tuis, dis 'n pragtige huis en netheid het geen perke, die heerlike reuk van die kombuis lê op jou neus punt na 'n lang dag buite, die aande is stil en ek het net gedink hier sal ek kan bly. Hulle het ons ook opgradeer sonder om te vra a.g.v. ons kuier tydperk sonder enige ekstra kostes. Baie dankie Tabu House vir 'n heerlike kuier by julle, ons kom beslis weer.

Zirkie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zirkie J

Vriendelike, hulpvaardige personeel.

Baie lekker, mooi plek sal enige tyd weer gaan.

Gert K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Goeie waarde vir geld. Goeie diens.

Omdat die selfsorgeenheid nie bespreek was nie, is ons opgegradeer na dit. Waardeer dit baie.

John S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Dit was net te gou verby.

Baie vriendelike gasvrou! Alles was perfek. Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf.

Joanne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne D

Was amazing best relaxing place ever.

Well this was one of our best top guesthouse stays that was booked. Will definitely go back. Very friendly people and the area is quiet and peaceful.

Michelle F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Beautiful.

My stay at Tabu was absolutely peaceful. I would come again, the host is very friendly.

Johan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Goeie posisie vir besoeke aan al die belangrikste bestemmings in Kaapstad.

Tydens die naweek was ons in Franschhoek, die Paarl, Houtbaai, Durbanville, Welgemoed, Waterfront, Tuine, Oranjezicht, Constantia, Woodstock, Llandudno en Malmesbury. Tabu is reg in die middel van alles. Die Studio 2-woonstel is lekker ruim met 'n groot badkamer (bad en stort) en gerieflike kombuis. Die bed is koninggrootte. Definitief aan te beveel!

Harm B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harm B

Vriendelik, skoon, privaat.

Was vriendelik onvang, die kamer is baie skoon en netjies. Nadat jy verwelkom is word daar nie onnodig kontak gemaak nie.

Fred L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred L

Fantasties.

Die ligging is puik. Klein probleme is vinnig opgelos. Sal enige tyd weer daar bly. Baie lekker geslaap. Die plek is skoon en netjies.

Lorne S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lorne S

Basic quiet stay.

Nice to get away from it all including television. High backyard wall for extra privacy. Besides little attention to 2 lights, I do plan to make it a yearly visit during Women's Month in SA. Super-fast WiFi.

Clinton J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Clinton J

The quality of the furnishings and general state of the place is terrible. I feel strongly that we should be given a partial refund at 50%.

The gas bottle is next to the stove and a powerpoint - dangerous. Only 2 large plates, one small plate, 2 forks, knives and teaspoons. The foor was open and not properly finished next to the fridge -dangerous. The curtains werw not consistent colours and a mix and they were very poor quality. The shower was disgusting. One has to move around to get wet and there is no caddy for bathroom items and one has to bend to the floor every time. The kitchen cupboard doors were not aligned and do not close properly. The bed was very soft on one side and one could hear the springs creaking. The light in the bedroom section of this open plan one room apartment does not work. Light fittings globes did not work on two fittings. The towels were old extremely worn rags that would not dry anything and more closely resembles worn out nappies. They were also very small. The kitchen cloth was filthy. The toilet roll holder collapsed on using it. Single-ply toilet rolls. Ugh. 3 different types of cornice in the place. It was cold and we had to use the oven with the door open to warm the place. The one wall heater was cracked and ineffective. I will be posting this on the review page.

Rodney K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney K

Splendid.

Thanks to Anita and Mika for a splendid experience.

Schalk J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk J

Ons het baie lekker gekuier by Tabu House en sal beslis weer in die toekoms gebruik maak van hulle dienste.

Tabu House sal ons beslis weer sien in die toekoms. Ligging is perfek en daar is baie eet- en kuierplekke in 'n 200 meter omtrek. Sal dit hoogs aanbeveel.

Chenelle V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenelle V

Baie hulpvaardig gewees! Naby die stand en winkels. Plekkie is baie rustig en stil. Sal beslis weer daar gaan bly!

Ek maak gebruik van 'n sport rolstoel omdat ek nie ver kan loop nie weens my gestremdheid. Die eienaars het my gehelp met die enigste 2 trappe wat daar was en die res kon ek self doen omdat ek baie afhanklik is van myself. Ek het regtig baie meer waarde vir my geld gekry as waarvoor ek ooit kon gevra het! Baie dankie aan almal wat daar bly. Julle is amazing! Ek beveel die plek aan vir mense wat stilte en vrede soek.

Mariette J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J

Rustige atmosfeer

Ons was vriendelik by die hek ontvang sonder om nog te bel of knoppie te druk vir aandag. Ons was deur die gebou geneem en gewys waar ons kamers is.

Angelique P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P

Ons het in die kothuis gebly, slaapeenheid het so bietjie anders gelyk as op die foto's op die webtuiste, maar alles wat mens nodig gehad het, was daar. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek na Kaapstad, is naby genoeg aan besienswaardighede.

Lekker blyplek vir 'n paartjie.

Hanli V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanli V

Dit was baie lekker gewees. Geen probleem nie, parkering is net op 'n knop.

Dit is baie lekker plekkie as jy een aand of twee wil oorslaap. Die parkering is net op 'n knop, groot bussies of bakkies sal nie maklik kan inkom nie. Geen probleem nie. Mense is baie vriendelik.

Martin B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Martin B

Die aanvanklike eenheid waarvoor kwotasie gedoen is, is nie dieslfde as die eenheid wat ons gekry het nie.

Daar was nie voldoende veilige parkering binne die perseel nie en voertuig moes een aand op straat staan. Parking word nie op hulle website genoem nie.

Robyn H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn H

It's a neat, quiet little space with an intimate vibe to spend quality time with your partner.

Friendly owners and staff.

Verusckha O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verusckha O

Dit was awesome.

Al 3 eienaars was vriendelike en het ons laat welkom voel. Ons sal beslis weer Tabu House toe gaan.

Roelien H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien H

Netjies en skoon.

Ruim kothuis met pragtige badkamers en goed toegeruste kombuis. WiFi is ook beskikbaar. Stapafstand vanaf die strand en restaurante.

Georgina B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina B

Die verblyf was tops, netjies, privaat en baie gerieflik!

Ons besoek aan Tabu House was baie fantasies. Die plekkie was baie netjies en privaat. Was nogal bly vir die braai-area ook, gaan definitief weer bespreek!

Hasie T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hasie T

Soos waardes hierbo aangedui en heerlik. Naby eetplekke.

Baie goed geleë. Hoogs aanbeveelbaar.

Johan F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Baie gerieflik en skoon.

Baie sentraal geleë. Eerste indrukke goed. Verblyf bevestig dit. Sal definitief aanbeveel vir ander. Volledige 5 ster-gehalte.

Chante D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante D

Gerieflik en sakpas, met 'n great ligging om die Kaap te kan toer!

Goeie ligging, lekker geëet.

Sinalo G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinalo G

Great service, the staff is friendly.

Enjoyed my stay, the place is clean and close to the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Groot diens, die personeel is vriendelik.

Het my verblyf geniet, die plek is skoon en naby die strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Augusta V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta V

Skoon.

Skoon en modern - sal beslis weer kom.

Benieta S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benieta S

Lieflik, sal beslis weer gebruik maak van Tabu Huis!

Ons het baie lekker gebly, die verwelkoming was ook baie vriendelik. Mooi, netjies en skoon.

Jeanine S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine S

Fantasties.

Ons het vreeslik lekker gebly en die plekkie was baie mooi en netjies. Perfek om elke aand te kom slaap en rus na al ons daaglikse aktiwiteite. Baie dankie vir die vriendelike mense wat alles so mooi gemaak het.

Mickyla V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickyla V

Was stil, gemaklik en veilig.

Ons het 'n ander kamer bespreek, maar toe ons daar kom kry ons 'n beter kamer, sonder enige bybetalings. Was nie gesteur van gaste nie, sal enige tyd weer gaan.

Thabiso M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

Amazing.

The stay was lovely, pity we couldn't make use of the pool cause it was cold.

Tania M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M

Ons het lekker ontspan, baie netjiese eenhede, maar daar kort 'n televisie-stelsel in die eenheid.

Ons het ons tydjie hier baie geniet die staff was baie behulpsaam en verskriklik vriendelik, maar ek sal aanbeveel dat hulle televisie-stelsels in hul selfsorg-eenhede sit.

Ralph K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph K

Good location, rooms adequately equipped and clean. Bonus, you can prepare a meal/breakfast if you wish.

We shared a bathroom with two other guest rooms, worked well. Some tips to the owner: 1) I would fit towel rings or rails in each room where you can hang your towel as you can not leave it in the bathroom. 2) More clearly mark the parking bays so people do not waste space. 3) Wife missed a hair dryer. We would definitely come again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ligging, kamers voldoende toegerus en skoon. Bonus, jy kan 'n ete / ontbyt voorberei as jy wil.

Ons het 'n badkamer met twee ander gaste kamers gedeel, goed gewerk. Enkele wenke aan die eienaar: 1) Ek sal handdoekringe of -relings in elke kamer pas waar jy jou handdoek kan hang, want jy kan dit nie in die badkamer laat nie. 2) Merk die parkeerplekke duideliker sodat mense nie die ruimte mors nie. 3) Vrou het 'n haardroër gemis. Ons sal beslis weer kom!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lizette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Wonderlike, gemaklike, veilige en rustige verblyf.

My dogter is Diabeties 1 en ons is in die proses om vir haar 'n "Medical alert" hond op te lei. Tabu House het dadelik by navraag of ons my dogter se hond kan saambring, geen probleem daarmee gehad nie. Ons bly in Kleinmond en Leia (medical alert dog) en my dogter het die CGC (Canine good citizen) toetse kom aflê. Hulle het die brons, silver en goud op een dag verower, en ek glo dit is deels omdat ons rustig en veilig kon kuier by Tabu House die dag voor die toets. Baie baie dankie Tabu House, ons sal vir seker weer by jul oorslaap wanneer Leia moet kom vir haar "sensing" opleiding. Ek het 'n spesifieke selfsorgeenheid aangevra, maar Tabu House het vir ons 'n groter/ruimer eenheid gegee, met 'n grasperk vir Leia, teen dieselfde prys wat ons sou betaal het vir die kleiner eenheid. Ons waardeer dit opreg, baie baie dankie.

Rosel L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosel L

Uitstekend.

Wonderlik en vriendelik. Skoon en pragtig.

Karien J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Baie netjies en gerieflik.

Die ontvangs was vriendelik en baie hulpvaardig. Die kamer is ruim en baie gerieflik uitgelê. Stapafstand van die see af. Ons sal definitief weer hier oorbly.

Talita G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita G

Buitengewoon vriendelike, netjiese akkommodasie, fantastiese waarde!

Vriendelike ontvangs, baie netjiese, moderne kamer en geriewe, veilige parkering en gerieflik naby aan noodsaaklikhede, goeie ligging (veilige area). Werklik verbasende goeie waarde vir die billike tariewe!

Christine J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Had a great weekend, nice place to be.

Great place. Please keep up the good work.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n goeie naweek gehad, goeie plek om te wees.

Goeie plek. Doen so voort.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elize V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer.

Dit is moeilik om drie gesinne (met kinders 10-12jr), uit drie verskillende dele van die land op dieselfde plek en tyd bymekaar te kry, veral met programme wat verander. Tabu-personeel het ons soveel moontlik probeer akkommodeer en help. Die dames was altyd vriendelik, en elke oggend beskikbaar. Die huis, kamers, swembad en parkeer-areas was netjies en skoon. Let wel dat jy die huis met ander persone deel, aangesien jy aparte kamers huur en dan die algemene areas (sitkamer, eetkamer, swembad, braaigeriewe, sommige badkamers) deel. Die area was stil, rustig, en skoon, en ons het heel veilig gevoel.

Samantha S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha S

We absolutely loved it.

We enjoyed our stay and highly recommend it. We did our reservation quite late and yet they still had space for us and its so beautiful and its a awesome get a way place to break free from your daily stress and just calm down and have fun and is also good place to spend quality time with your spouse or partner.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie daarvan gehou.

Ons het ons verblyf baie geniet en sal dit baie sterk aanbeveel. Ons het ons bespreking redelik laat gedoen, en tog het hulle nog steeds plek vir ons gehad, dit is so mooi en dit is 'n wonderlike plek om van jou daaglikse spanning ontslae te raak, net te ontspan en om pret te hê, en dit is ook 'n goeie plek om kwaliteit tyd deur te bring met jou gade of lewensmaat.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fatiema P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatiema P

Geen woorde, was die beste.

Dis net wat mens nodig het vir rustige wegbreekkans. 100% tevrede het reeds julle aanbeveel aan baie vriende.

Christa V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Was tevrede met die diens en gasvryheid.

Anita en Mika was baie gasvry en vriendelik. Ek voel net die kamer wat aan ons verskaf was, was nie wat ons voor gevra het nie. Maar verder was verblyf uitstekend.

Dalian F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalian F

Rustig, veilig en netjies.

Rustig, naby die strand en naby die stad. Baie gerieflik.

Bouwien G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouwien G

It was a lovely place, with a big room, perfect for a family.

It was really lovely, just didn't know how the oven worked and couldn't get it working. And maybe have some matches there to use the stove. Apart from that I would love to come back soon again.

Mats A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mats A

Loved staying there.

Wonderful location and enjoyed the privacy.

Willie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

Netjiese en skoon kamer (huis) met al die nodige in die kamer.

Die kamer/huis is pragtig en baie netjies en skoon. Goeie tariewe!

Rolien S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien S

Werklik pragtige, billike verblyf. Baie netjies.

Uitstekende verblyf. Sal aanbeveel en beslis weer bespreek. TV in die eenheid sal aanwins wees.

Carmenita M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmenita M

Boring and very disappointing.

I was disappointed by the way we were treated. Being told to go to bed and our privacy was invaded. I was very disappointed and wouldn't recommend this place to youngsters as there is no music or laughing allowed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vervelig en baie teleurstellend.

Ek was teleurgesteld oor die manier waarop ons behandel is. Daar is aan ons gesê dat ons moet gaan slaap en ons privaatheid is binnegedring. Ek was baie teleurgesteld en sal hierdie plek nie aanbeveel vir jongmense nie, want daar word geen musiek of lag toegelaat nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tabu House se terugvoer

Thank you for your review. You are correct we do not allow loud music and excessive use or shall I say abuse of alcohol and jumping in the swimming pool at midnight in our house. After several requests from other guest and owners to please keep it down you just kept on making noise being inconsideration and not taking other guest privacy into account.
We do strive to give a calm and tranquil environment to all our guest. Our rules of the house on this site state clearly no load music, functions or parties and misuse of alcohol.

Tabu House
Ansie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Baie lekker.

Ongelooflike verblyf en sal dit baie sterk aanbeveel.

Mercia E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia E

Rustigheid en gemak op sy beste.

Vriendelike mense wat jou gemak en veiligheid eerste stel! Beveel Tabu House vir enige iemand aan!

Patrick J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick J

Friendly staff, homely atmosphere.

Really enjoyed my stay at Tabu House. Staff friendly and helpful. Will recommend friends and family.

Daleen V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Gerieflik geleë, skoon en netjies.

Tabu House is gerieflik geleë, skoon en netjies. Sal dit enige tyd weer besoek, en aanbeveel vir al my vriende.

Byron D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron D

Amazing.

Honestly perfect place to be, owner is very friendly, thank you so much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing.

Dis eerlikwaar die beste plek om te wees, die eienaar is baie vriendelik, baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Charlize W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize W

Puik!

Vriendelike kliëntediens en netjiese kamers.

Louise K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

Dit was heerlik gerieflik.

Ons was in die kothuis by Tabu house. Dit het ons gepas om bietjie meer privaatheid te hê en nie in die hoofhuis te wees nie. Dit was gerieflik, redelik goed toegerus en gemaklik naby aan alles. Ons het ons 10 dae geniet.

Bea D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea D

Lekker rustige atmosfeer.

Ek is so bly ek kon hier oornag. Baie dankie vir die vriendelike diens!

Dewald S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S

Very nice and clean place.

Very good people and friendly. Had a nice time, will stay there any time again.

Shane R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane R

Ruim, netjies en gemaklik. Definitief iets om in gedagte te hou.

Ek sal definitief Tabu House aanbeveel. Alles was netjies, skoon en ruim. Kamer was ontspannend en naby die strand en winkels.

Francois D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Wonderlik. Aangenaam. Rustig.

Wonderlike huis met top fasiliteite. Goeie bed. Mooi kamers met 'n lekker stort.

Melani D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani D

Pragtige plek met soveel gasvryheid.

Pragtige plek en ons is met soveel gasvryheid ontvang. Ons het elke dag droë handdoeke gekry en die paneelverwarmer was elke aand vir ons aangeskakel, asook die ligte. Die studio-kamer is goed ingerig met alles waarvoor mens kan vra. Die eienaars het ons baie welkom laat voel en seker gemaak alles is in orde. Ons sal beslis weer hier tuisgaan as ons in Bloubergstrand is.

Erica C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica C

Great place and location.

We enjoyed our stay at Tabu House. Nice clean room, welcoming staff, very friendly. Location was perfect, close to restaurants, shopping malls and the beach. Perfect!

Poppie L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppie L

Rustig en stil.

Al wat te kort was, is die TV. Ons ken nie die Kaap nie so ons wou graag die nuus dophou en weet waar ons kan gaan en uit bly. Soos die busse wat staak en paaie wat toegemaak is of brande.

Marianne H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne H

Ongelooflike diens.

Ons moes inderhaas akkommodasie in die Kaapstad-omgewing bekom en was baie gelukkig om Tabu House raak te loop. Die personeel was ongelooflike hulpvaardig. Ek het die goedkoopste eenheid bespreek en nadat die dame aan my stem kon hoor dat ons nie meer jonk is nie, het sy op eie inisiatief vir ons na 'n grondvloereenheid met eie badkamer geskuif. Dit het 'n groot verskil aan ons verblyf gemaak. Sy het ons twee keer geskakel om seker te maak dat ons reggekom het met die selfinboek-stelsel. Ons het die aand by die nabygeleë Ocean Basket gaan eet en die veilige parkering en toegang tot Tabu House het dit vir ons maklik gemaak. Die dame wat ons die oggend uitgesien het se vriendelike geselsie het ons sommer in 'n goeie stemming vir die dag geplaas. Ons sal beslis weer hier gaan bly indien ons akkommodasie benodig.

Eleoni V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleoni V

Waarde vir geld.

Tabu House is netjies en die kamers is ruim. Goeie klantediens. Die plek bied goeie waarde vir geld.

Silinganisiwe D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Silinganisiwe D

Nice quiet place close to the beach and restaurants.

We really enjoyed our stay at Tabu house. Will definitely do it again. We loved it.

Yolande F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande F

Ek het baie lekker gebly by Tabu house. Dit was baie netjies en in 'n rustige area.

Tabu house is definitief 'n plek waar jy kan gaan oorbly. Baie netjies, rustige omgewing, naby aan die see en baie vriendelike mense.

Melisane B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisane B

Baie lekker en rustig.

Tabu House was 'n heerlike bly plek, ons was net vir 'n naweek daar om 'n spesifieke geleentheid by te woon, en dit was gerieflik naby aan als wat ons nodig gehad het.

Karin L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L

Short, safe walk to Tableview beach.

Quick and easy self-check-in. Short, safe walk to Tableview beach, plenty of shops and restaurants in walking distance. Safe parking inside gates. Good WiFi, no TV but the view made up for that! Hosts are relaxed and happy to share kitchen and fridge/freezer space etc.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Kort, veilige stappie na Tableview se strand.

Kon sommer vinnig en maklik self inklok. Dis net 'n kort, veilige entjie se stap na die strand en restaurante. Veilige parkeerplek binne die hekke. Goeie WiFi. Die uitsig het opgemaak vir die gebrek aan TV! Die gashere is ontspanne en heel gelukkig om die kombuis en yskasruimte te deel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kyle L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle L

Great place for a time away from life.

See stars.

Michael O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O

Great akkomodasie en baie mooi skoon.

Stort se drukking bietjie swak maar dit is a.g.v. die water drukking. Verder was dit heerlik gewees. Die bed is lekker sag en mens kan 'n goeie nag se rus inkry.

Pierre R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R

Lekker gebly en veilig gevoel.

Alhoewel ons baie lekker gebly het en in die nabye toekoms weer van die huis wil gebruik maak, is daar net een dingetjie waarop gelet moet word. Die ligte skakelaar agter die badkamer skuifdeur was gebreek a.g.v. die deur se oopskuif. Dit kan bietjie gevaarlik wees, maar anders as dit het ons baie lekker gebly en ons honde was veilig gewees.

Desert Technical Solutions E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desert Technical Solutions E

Verblyf was aangenaam.

WiFi pateties, sein swak. Vodacom se data het beter gewerk. Veilige parkering en WiFi is 2 belangrike vereistes vir ons besigheids-verblyfbehoeftes.

Attie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie B

Netjiese en skoon geriewe.

Vriendelike en behulpsame personeel, die eenheid was baie netjies en skoon.

Lesley L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley L

Well situated.

Close to beachfront and shops with plenty of restaurants in walking distance. Nice sized suite with a large fridge and cooking facilities.

Gylian M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gylian M

Aangenaam verras!

Tabu House was net wat nodig was vir myself en maat. Rustige atmosfeer met vriendelike omgewing.

Rika S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rika S

Nie aanbeveelbaar vir enige iemand nie!

Die badkamer was bitter vuil en die stort verstop! Onhigiënies! Moes badkamer deel met ander mense. Pateties. Daar was net 'n dakwaaier in die kamer wat mens nie kon waag aansit nie soos hy raas. Ons het twee dae oorgebly, plek word nie skoongemaak nie, geen nuwe handdoeke word gegee nie. Parkering was 'n probleem. Is bitter ongelukkig en sal nie weer daar oornag nie. En moet sê dit is jammer want die plek is so sentraal in Blouberg is. Dalk kan daar net verbeter word?

Tabu House se terugvoer

Beste Rika,

Dankie vir u terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat u teleurgesteld was.

By die Outside kamer wat u bespreek het, meld dit dat dit 'n kamer is wat 'n badkamer deel met 'n ander kamer en nie sy eie en suite-badkamer het nie. As u nie dit besef het met bespreking dat u nie n en-suite kamer bespreek het nie, was u welkom om op aankoms by Ingrid 'n ander kamer te versoek.Ons kan verstaan dat die onsekerheid oor gedeelde badkamers daar is, aangesien mens nie weet in watter toestand die ander persoon of persone met wie jy deel dit sal los nie.

As gevolg van die waterbeperkings in Kaapstad vervang ons ongelukkig nie daagliks handdoeke nie. Op die wyse dra ons by tot besparing van water. Dis 'n jammerde dat u nie vir my of Ingrid, wat op die perseel was, gekontak het met die instandhoudingprobleme en klagtes met betrekking tot die verstopte drein, dakwaaier en parkering nie, ons sou dit met graagte dadelik herstel het.

Vriendelike groete,
Tabu House

Tabu House
Marcine O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcine O

Fantastic place to stay.

Lovely place to stay at, close to the beach, restaurants and other amenities. Tabu House is very modern, room was very spacious and clean. Enjoyed our stay!

Ronnie H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie H

Uitstekend en baie vriendelik.

Sien sterre.

Alicia V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Dit was heerlik, baie netjies en skoon.

Tabu house is baie netjies, die ligging is great, want dit is naby die strand en eetplekke. Die kliëntediens was uitstekend, ons is baie vriendelik verwelkom.

Johan D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie leka en naby die strand, 3 minute se loop.

Ons daar aangekom en is dadelik soos vriende gegroet en het baie welkom gevoel. Sal enige tyd weer teruggaan.

Martie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Rustig, baie veilig en vriendelike diens ontvang.

Sal die verblyf aanbeveel.

Fred B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Naby die strand, waarde vir geld.

Sal beslis aanbeveel, as jou budget laag is maar jy soek 'n netjiese plek, net geen TV maar vir die prys verwag mens dit nie.

Christiaan D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Vinnig en winderig.

Plek is baie oulik en veilig, sal weer daar oornag.

Hester V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Netjiese rustige verblyf.

Slotte nie in goeie werking.

Corinne P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne P

Nice place to stay.

It was perfect for my needs.

Greg S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greg S

Very neat and efficient service.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies en doeltreffende diens.

Sien die sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Godwell V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Godwell V

Baie aangenaam gewees.

Ligging van gastehuis is uitstekend.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolphin-rylaan 37, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31ea5d5046b48c9ca1d00437d07596007e3c45ffa676f7fca61bb4b77d300b675af5f5338c193c7742dbd1d55112749bdced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 37 Dolphin Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.815973836454 18.475310085341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang