Tachiro Hunting and Fishing
Beskrywing
Die kampeerplek is in die lowergroentuin en bied 'n rustige atmosfeer. Daar is 'n gedeelde kombuis met 'n gasstoof, eetgerei en breekware. Elke staanplek het krane en aparte ablusiegeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die rustieke tente is te midde van die rustige natuur, en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke tent het 2 gemaklike dubbelbeddens, en gaste gebruik gemeenskaplike ablusiegeriewe, 'n braai-area, en 'n swembad. Gaste kan ook by die nabygeleë dam visvang.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kampplek bied 'n rustige toevlugsoord aan natuurliefhebbers. Elektrisiteit en braaiplekke en is beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van die gedeelde kombuis met 'n gasstoof, eetgerei en breekware. Elke staanplek het 'n kraan en ablusiegeriewe. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en boma-area vir gaste om te geniet. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenhede is ideaal vir aktiewe gaste wat op soek is na 'n ruskans voor hul volgende avontuur. Elke hut bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe en gaste gebruik die gedeelde kombuis met 'n gasstoof, eetgerei en breekware. Gaste kan sitplek buite en 'n braaiplek omring deur welige gras en bome, geniet. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort en toilet. Verder het gaste toegang tot die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenhede is opgeknap om 'n gesellige toevlugsoord te bied aan paartjies of enkelreisigers wat geskiedenis met moderne gerief soek. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die kontemporêre badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gaste het toegang tot hul eie boma en braai-area. Die eenhede bied maklike toegang tot die nabygeleë dam en die braai-area. Gaste kan ook by die dam visvang of ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in die hooflodge en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar. Verder het gaste toegang tot 'n volledige, gemeenskaplike kombuis, 'n sitarea met oorgenoeg sitplek en 'n kuierarea met 'n pooltafel. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n toilet en stort. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n ekstra enkelbed, ideaal vir 'n ekstra gas. Die kombuis is volledig toegerus, en sluit 'n gasstoof, mikrogolf en yskas-vrieskas in. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. Buite het gaste toegang tot 'n privaat stoep en 'n etenstafel vir 6, asook meubels en 'n braai-area. Die eenheid spog met 'n kuierarea met 'n TV, kroeg en gemaklike sitplek. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is in die hoofdeel van die lodge en bied slaappplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, ideaal vir gesinne of groepe. Verder het elke slaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n volledige kombuis, sitarea met oorgenoeg sitplek en 'n kuierarea met 'n pooltafel. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Sitkamer
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die chalet het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis is volledig toegerus, en gaste het toegang tot 'n kroeg, gastetoilet en TV-kamer. Daar is ook 'n Lapa en braai-area, waar gaste saam kan kuier. Gaste kan ook die uitsig oor die dam geniet. Glanskamptente is ook op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 1 dubbelbed en 1 tripelstapelbed. Die chalet het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n uitsig oor die dam op die privaat stoep met sitplek geniet. Die kombuis is volledig toegerus, en gaste het toegang tot 'n kroeg, gastetoilet en TV-kamer. Daar is ook 'n Lapa en braai-area, waar gaste saam kan kuier. Gaste kan ook die uitsig oor die dam geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Tripelstapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is in die hooflodge en daar 2 skakelkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Gaste het toegang tot 2 badkamers, waarvan een 'n toilet en wasbak, en die ander 'n bad en stort het. Verder is tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n volledige, gemeenskaplike kombuis, 'n sitarea met oorgenoeg sitplek en 'n kuierarea met 'n pooltafel. Verder is daar 'n aangewese braai-area en sitplek, langs 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 92 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: JQM6+49Q Bracondale, Naboomspruit, Mookgophong, 0510, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang