Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tadima Lodge

Selfsorg
Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Aug 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyfterfontein 7, Mabalingwe Nature Reserve, Thabazimbi, 0480, Limpopo
  • Vanaf R10 500 R7 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tadima Lodge is 'n veilige selfsorg-eenheid in die Mabalingwe Natuurreservaat en spog met 'n ruim, moderne leefarea en 'n mooi uitsig oor die reservaat.

Die eiendom bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Drie van die slaapkamers insluitend die solderkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is met 'n stoof, dubbeldeur-yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en 'n persoonlike sjef is op versoek beskikbaar. Die kombuis vloei saam met die oopplan-leefarea waar die hele gesin voor die platskerm-TV met sekere DStv-kanale kan ontspan. Gratis WiFi word voorsien. Die leefarea het ook 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste en langs die binnebraai is daar ekstra sitplek wat 'n uitsig oor die swembad bied ? 'n lekker, ontspannende kuier-ervaring wat op jou wag.

Stapeldeure lei na 'n stoep met 'n ingesonke braai en 'n swembad, wat dit die ideale plek vir 'n gesinskuier maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Tadima Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ulene Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Cyfterfontein 7, Mabalingwe Nature Reserve, Thabazimbi, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Tadima Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R10 500
R10 500 R7 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf R10 500
R10 500 R7 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyfterfontein 7, Mabalingwe Nature Reserve, Thabazimbi, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2882ffc68c41ca3bd79510fb5d8bc47d2be06dfd91de01d79be57393e4eb242ea3e7df41c7357cb2d5a8b36af9976b8d7015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R10 500 nouVanaf R7 350 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 7 Cyfterfontein Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.77209 28.023204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang