Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tafelkop Keisie Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lesley M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Rustig, veilig, nostalgies. 'n Regte ou plaashuis wat baie mooi reggemaak is. Alles wat jy nodig het is daar. Daai warm swembad het ons baie geniet. Kinders wou nie uit nie. Jy sit in die warm bad en kyk na sterre. was ook vreeslik oulik en het ons bederf met vrugte en wynmandjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike wegbreek van die gejaagde lewe. Tafelkop het alles en meer wat mens nodig het. Ons het baie lekker gekuier, daar is alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Friendly service, no load shedding. Our stay was very pleasant. The owners went out of their way to accommodate us and make us comfortable. From drying our towels to preheating the wood-fired hot tub for us, everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Goretti H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Perfect excellent hosts & stunning surroundings & the hot tub. Our stay at Tafelkop cottage was absolutely wonderful. Paula and Ockie were exceptional hosts who made us feel extremely welcome from the moment we arrived. The welcome basket with Muskadel and fresh fruits from the Koo Valley was a lovely touch and set the tone for a relaxing and enjoyable stay. The cottage itself is situated in stunning and tranquil surroundings, making it the perfect escape from the hustle and bustle of daily life. The star of the show was definitely the hot tub, which provided the perfect spot to unwind and enjoy the beautiful scenery. The cottage was equipped with everything we could possibly need, ensuring a comfortable and enjoyable stay. Overall, we had an awesome time at Tafelkop cottage and would highly recommend it to anyone looking for a peaceful and relaxing getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Delightful Absolute privacy the host and hostess were simply amazing. From a welcome bottle of wine, rusks, chocolates and a going away gift it was seamless. And the hot tub hit a high note.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Wat 'n aangename ervaring! Goed toegeruste, gerieflike en karaktervolle akkommodasie teen 'n uiters billike tarief. Die "hot tub" was ongelooflik, ons het tot baie laat heerlik gesit en "prut" in hom. Welgedaan Ockie. Gasheer was baie tegemoetkomend met 'n besigheidskrisis wat opgeduik het waarvoor ek WiFi nodig gehad het en ons het eers 2 ½ ure na die vereiste tyd kon wegkom. Ek sal beslis nie weer Tafelkop misry nie, dit was 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

So beautiful and relaxing. We had a lovely weekend. Ockie and Pollie were super hosts and we had everything we needed. The hot tub is a must! We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tariena D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ons het heerlik gebly in hierdie oulike kothuisie! Ons is baie hartlik ontvang, alhoewel ons baie later as verwag daar aangekom het. Ons blyplek was goed toegerus en netjies. Ons en ons hondjies het heerlik gebly in hierdie pragtige huisie en sal beslis weer, maar vir langer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Uitstekend. Was net 1 nag, maar baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helen E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Ongelooflike gawe gasheer en gasvrou. Super netjies en skoon huisie, alles en nog meer wat jy nodig mag hê! Pragtige omgewing, wens ons kon langer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ockie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Goedemoed R318, 14 km vanaf Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf560660d26db3f3a47fd265c60effec955d7933855210bbcc28507e69576afdf5a3ec9d73109898f7e7f1c57b45812ba747f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Farm Goedemoed R318 14 km from Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.705824951617 20.022881479729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang