Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TAG @ 12A

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Measroch-straat 12A, Mkhondo, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

TAG @ 12A is in Mkhondo, Mpumalanga geleë en is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die verblyf beskik oor ses pragtige slaapkamers met en suite-badkamers. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamers het almal 'n uitsig oor die tuin of die swembad. Gaste is welkom om in die swembad te swem. Die verblyf is binne stapafstand van Woodhill Winkelsentrum en 'n verskeidenheid eetplekke.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir TAG @ 12A
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Buhlebuyeza Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Measroch-straat 12A, Mkhondo, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink TAG @ 12A het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Measroch-straat 12A, Mkhondo, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5497a3aa17fec5e7677d490cc3dc9c8cdac1b12992900967831378d436a84bb3e15aef127a835f5b519667142c58d8f443ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 12A Measroch Street Mkhondo 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.995531457345 30.798523036327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang