Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tahiti 11

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2024 tot 28 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tahiti Eenheid 11, North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 850 R1 665 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tahiti 11 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 3-slaapkamerwoonstel in die ongerepte kompleks van Tahiti, wat in die klein oorddorpie Umdloti aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë is.

Die gemeubileerde woonstel het lugversorging en beskik oor 3 dubbelslaapkamers en 2 badkamers asook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, stoof met oond, mikrogolf en ketel. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n patio buite met gedeeltelike see-uitsigte.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n grasdak-boma. Gaste het toegang tot 2 parkeerplekke en braaigeriewe.

Die kompleks is gerieflik geleë naby winkels, restaurante en die strand. Umdloti is net 10 km vanaf Umhlanga en 10 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dit lê tussen Umhlanga en Ballito en is 'n kusbewarea, omring deur lande met suikerriet en inheemse woude. Die area spog met 3 strande en doendinge sluit visvang, snorkel, duik, voëlkyk en vlieërplankry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Geriewe

  • WiFi

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 79

Resensies 230

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tahiti Eenheid 11, North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tahiti 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tahiti Eenheid 11, North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd889bc2d4d38c0bdb98c84cab28a06e0cb980d84e8b0507513dffc40c20d57cbbc986bef9019ab7b292a02a94f26e26361a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Unit 11 Tahiti North Beach Road 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.670011277395 31.117289811373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang