Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tahiti 15

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Frank B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very nice. Was really nice, but the first 2 days were uncomfortable due to road works starting early in the morning right outside. This should have been communicated to us in advance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Tahiti 15
The municipality doesn't always inform us of the work being done. We apologise for any inconvenience experienced during your stay, however, Umdloti is improving day by day and we hope to see you again in the future.

Fritz W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Regtig goed geleë en goed ingerig. Ons het tyd by Tahiti baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Wonderful. We enjoyed our stay at Tahiti 15, nice sea views. Peace and quiet. The children enjoyed the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin K
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Very pleasant, ideal position, very comfortable. Corrie from the Umdloti letting is an absolute star and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corrie
Tahiti 15
Ek is bly julle het julle verbly geniet en dat ek tot hulp kon wees.

Louise W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Ons verblyf was perfek. Tahiti 15 is fantasties naby alles geleë. Die eenheid self het 'n pragtige uitsig. Alles was baie mooi netjies en al ons behoeftes was voorsien. Baie dankie. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2017

Absoluut asemrowend gewees! Dit was ons eerste Kersfees in Suid Afrika sedert 2005 en my keuse van Tahiti was hemels! Nie net was die ligging van die eenheid onverbeterlik nie, maar Umdloti as bestemmimg was fantasties. Die eenheid was ruim en goed ingerig. Daar was enkele dinge, soos 'n sonsambreel wat stukkend was en een van die wit strandstoele wat se voetstuk ook gebreek was, maar dis te verstane. Wil net baie dankie sê vir julle puik diens. Het al verskeie kere van Lekkeslaap.co.za gebruik gemaak en sal dit aan almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tahiti, Eenheid 15, North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec99891a7e7dcbbf3fc9190ebcb1f1b64de46dcd99c2f78f6a568b2631bd5297c8a42b26157cd1fe00eb4caa9937f6ed458a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Unit 15 Tahiti North Beach Road 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.670013607941 31.117330044508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang