Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Take a Break - Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Erasmus P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Topklas, sal weer terugkom. Fantastiese verblyf, alles silwerskoon, goed toegerus. Lekker WiFi, sportkanale, ideale ligging om sommer na Knysna Half Marathon optel punt te stap. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Warm tuis by Take a Break. Inklok was baie maklik en Sheila het kort na ons aankoms kom inloer om seker te maak alles is reg. Ons het baie welkom gevoel en was dadelik tuis in die baie goed toegeruste eenheid. Gewoonlik is slaaptyd 'n probleem met kussings of beddegoed wat nie na smaak is nie, maar hier het ek gevoel of ek in my eie bed slaap en wou die volgende dag nie regtig opstaan om te gaan werk nie. My kuier was hopeloos te kort, ek kan die eenheid aanbeveel en sal vir seker weer hier kom bly met toekomstige besoeke aan Kynsna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker en rustig. Lieflike eenheid. Baie netjies en alles wat jy nodig het vir selfsorgverblyf. Ligging is sentraal en naby die Waterfront en mall. Dankie vir jou vriendelike en flinke diens as ons vrae gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Wegbreek in Knysna. Baie netjies en skoon en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugené P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Great stay. Very spacious and well-suited. The hosts were very friendly and the area was peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben F
1 nag
5.0
Mei 2023

Moes een nag oorbly en is dankbaar hul kon my akkommodeer. Wat 'n fantasiese verrassing, kommunikasie was sommer dadelik en mooi uiteengeset. Die plek is pragtig en baie netjies. Alles wat mens wil hê. Plek is silwerskoon, veilig en braaiplek, alles is mooi en gemaklik. Sal definitief Take a Break aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very clean, friendly owner. Modern, with all conveniences. Didn’t stay long enough to utilise everything. Would recommend any day. Big thumbs up from us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mache H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Bitter netjies en oulik ingerigte plekkie - alles wat jy nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2023

Baie aangenaam. Wonderlike atmosfeer. Sal beslis weer draaitjie daar maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Fantasties en netjies. Wonderlik toegerus. Uitstekend. 'n Wonderlike rusplek na die Karoo to Coast fietsrit. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sheila Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamassistraat 9, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4NTFhYjEwLTM3NGYtNGQxNi1iODFhLTQ5YjUxYjEyMzVmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 9 Kamassi Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.03753 23.07214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang