Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Take a Break - Selfsorg Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sheila Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Take a Break - Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erasmus P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erasmus P

Topklas, sal weer terugkom.

Fantastiese verblyf, alles silwerskoon, goed toegerus. Lekker WiFi, sportkanale, ideale ligging om sommer na Knysna Half Marathon optel punt te stap. Waarde vir geld.

Fritz S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S

Warm tuis by Take a Break.

Inklok was baie maklik en Sheila het kort na ons aankoms kom inloer om seker te maak alles is reg. Ons het baie welkom gevoel en was dadelik tuis in die baie goed toegeruste eenheid. Gewoonlik is slaaptyd 'n probleem met kussings of beddegoed wat nie na smaak is nie, maar hier het ek gevoel of ek in my eie bed slaap en wou die volgende dag nie regtig opstaan om te gaan werk nie. My kuier was hopeloos te kort, ek kan die eenheid aanbeveel en sal vir seker weer hier kom bly met toekomstige besoeke aan Kynsna.

Adele V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Baie lekker en rustig.

Lieflike eenheid. Baie netjies en alles wat jy nodig het vir selfsorgverblyf. Ligging is sentraal en naby die Waterfront en mall. Dankie vir jou vriendelike en flinke diens as ons vrae gehad het.

Hanli D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D

Wegbreek in Knysna.

Baie netjies en skoon en alles wat mens nodig het.

Eugené P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugené P

Great stay.

Very spacious and well-suited. The hosts were very friendly and the area was peaceful.

Ben F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F

Moes een nag oorbly en is dankbaar hul kon my akkommodeer.

Wat 'n fantasiese verrassing, kommunikasie was sommer dadelik en mooi uiteengeset. Die plek is pragtig en baie netjies. Alles wat mens wil hê. Plek is silwerskoon, veilig en braaiplek, alles is mooi en gemaklik. Sal definitief Take a Break aanbeveel.

Pam T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam T

Very clean, friendly owner.

Modern, with all conveniences. Didn’t stay long enough to utilise everything. Would recommend any day. Big thumbs up from us.

Mache H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mache H

Bitter netjies en oulik ingerigte plekkie - alles wat jy nodig het.

Sien sterre.

Chrisna A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna A

Baie aangenaam. Wonderlike atmosfeer.

Sal beslis weer draaitjie daar maak.

Sharon C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

Fantasties en netjies. Wonderlik toegerus. Uitstekend.

'n Wonderlike rusplek na die Karoo to Coast fietsrit. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Mara S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Fantasties.

Goed toegeruste eenheid.

Christine V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Ons het so tuis gevoel, asof ons in ons eie plekkie was.

Alles was net perfek.

Carl T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl T

Absolutely amazing. Great place and wonderful owners.

We were welcomed with friendly greetings and made to feel really welcome.

Janine J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine J

Veilige en netjiese selfsorgverblyf vir 2.

Baie gerieflik en die eienaars is baie vriendelik, baie dankie aan Sheila en Lester vir hulle gasvryheid en vriendelikheid, ons sal hulle beslis aanbeveel!

Janine S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Was a peaceful place to stay over and the place was spotless and divine.

I'm a mom of two busy kids and it was my first getaway alone with my partner. It was peaceful and best - it's close to shopping centre and mall. Would definitely recommend this place to anyone. Sheila was a fabulous host and so friendly. Will go again soon.

Alicia S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S

Pragtige plekkie, netjies en skoon soos wat dit geadverteer word. Alles wat jy nodig het is tot jou beskikking en privaat. Baie dankie Sheila, het dit baie geniet.

Sien sterre.

Shermley A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shermley A

Alles was pragtig en tick al my boksies.

Take a Break Accommodation is 'n baie oulike plekkie. Sal beslis weer teruggaan. Goeie waarde vir geld.

Take a Break - Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Shermley, so bly julle het dit geniet.

Sal jou graag on die toekoms weer wil huisves.

Groete
Sheila

Take a Break - Selfsorg Akkommodasie
Deon H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Super gasvrou, puik akkommodasie!

Ons het dit so geniet ons het ons tyd verleng en wens ons kon langer bly. Take a Break is díe plek in Knysna om te bly. Netjies, skoon en n super gasvrou.

Take a Break - Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Hi Elsabe en Deon,

Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves.
Hoop ons sien julle in die toekoms weer.
Baie dankie vir die lekker lag en gesels.
En dat julle die plekkie so mooi netjies gelos het.
Sulke gaste sal ek altyd aanbeveel.
Groete en liefde,
Sheila en Lester.

Take a Break - Selfsorg Akkommodasie
Narissa F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narissa F

Ons kom beslis weer!

Baie dankie Sheila en Lester. Wat 'n lieflike, skoon en netjiese huis. Die eienaars is warm en gasvry en laat jou waarlik tuis voel. Ek beveel hierdie Selfsorg-akkommodasie met die grootste vrymoedigheid aan. Unlimited WiFi. Pragtige braai-area. Privaatheid 100%. Baie Sheila en Lester. Ons kom gou weer. Julle is tops!

Cheslyn V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn V

Friendly, enjoyable, good value for your money.

We enjoyed our stay, Sheila was very helpful and the place had everything to make the stay enjoyable. Will recommend it to everyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik, genotvol en goeie waarde vir geld.

Ons het lekker gebly. Sheila was baie hulpvaardig en die plek het alles gehad om die verblyf gerieflik te maak. Sal dit aan enige iemand aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Emily B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily B

Baie gasvry en verblyf van 'n leeftyd.

Ek en my man het 'n wonderlike tyd gehad, sal enige tyd weer gebruik maak van die webtuiste. Was nog nooit teleurgestel nie.

Natasha F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Oasis weg van die huis.

Die gasvrou Sheila en haar man is baie vriendelik. Dankie vir 'n netjiese plekkie. Dit was regtigwaar baie nice om by julle te bly.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leila C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leila C

Baie oulike plek, beveel dit vir enige iemand aan.

Fantastiese plek, baie sentraal. Skoon en netjies.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamassistraat 9, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4NTFhYjEwLTM3NGYtNGQxNi1iODFhLTQ5YjUxYjEyMzVmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 9 Kamassi Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.03753 23.07214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang