Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Take A Break

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2024 tot 3 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Pretorius-laan 168, Presidentsrus, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Vanaf R2 600 R1 733 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Take A Break is in die hartjie van Presidentsrus, 'n plaas- en vakansiedorp in die Olifantsriviervallei in Mpumalanga geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, waarvan een kamer se beddens as 'n koninggrootte bed opgemaak kan word. Die gastebadkamer het 'n stort en die tweede badkamer het slegs 'n toilet. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n eiland met stoele toegerus.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die perseel is ommuur en het 'n gemotoriseerde hek en dubbelmotorhuisdeur. Addisionele parkeerplek is in 'n veilige area beskikbaar.

Daar is 'n staproete in die berge en gaste kan in die rivier swem en visvang. Gaste het ook toegang tot die lodge se geriewe, soos 'n restaurant, swembaddens en 'n kinderspeelarea.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • President Pretorius-laan 168, Presidentsrus, Middelburg, 1055, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 733
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 733
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Pretorius-laan 168, Presidentsrus, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdce841339364fb9c73d19e15df33743b62d6bb0de143b2408536a71a71b2e28d4a57b2bbfa66da6961703ee2a9fc244681e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 733 per nag, vir 8 mense 168 President Pretorius Avenue Presidentsrus 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.760011177551 29.31723559808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang