Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Take Two

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynx-weg 7, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Take Two is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Groot-Brakrivier wat op die Tuinroete geleë is. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, eenplaatgasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met sonstoele, 'n braai en 'n uitsig oor die see. Hierdie verblyf is naby restaurante en winkels. Buurdorpe, soos Mosselbaai, Hartenbos en George is binne maklike bereik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Noekie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lynx-weg 7, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynx-weg 7, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd42edc481f4ec631d425f61926c676e88f5f4c3fa0addceb60f21cf8c926c9c06313124ec2afdf05af15e9cb83df98afbbbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 7 Lynx Road Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0586085 22.2244536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang