Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Talana's Stay

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Alister A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Ons het een aand oor geslaap, netjiese eenheid, goed ingerig, goeie WiFi, veilige omgewing (was aanvanklik verras omdat daar nerens diefwering was nie, maar was aangenaam verras). Dankie vir die ekstra moeite, en vir 'n uitstekende gastehuis. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Net een aand bespreek. Plek is baie netjies en goed toegerus. Sentraal geleë. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llowellon A
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie mooi plek en baie gerieflik - was lekker. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elane S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlike rustige atmosfeer. Heerlik gebly en die mooiste plekkie. Baie dankie Annette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Value for money. Baie slaapplek. Oop spasie en in die middel van die dorp by ala.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jahandre M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Lekker privaat voel jy is by jou eie huis. Talana's Stay is 'n goeie verblyf vir 'n familie. Die eienaars laat jou baie privaat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Netjiese huis met alles wat jy nodig het. Baie gemaklike, netjiese, goedversorgde huis. Alles wat mens nodig het word voorsien. Heerlike braai op die stoep met 'n pragtige uitsig. Goeie beddens en linne. Privaat en veilige parkering vir motor. Goeie wifi! Ons het heerlik oornag en kan Talana's Stay beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Talana's Stay
Baie dankie Marlene.

Dion B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Comfortable. Clean. Location is good. If there are any other questions, people can message me directly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugostraat 17, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486e2cbdcaa994c4f3dee582eccf621acc26927cae696aca8fb3be82f447eb1c613df94b687372987ca407b7b9939f97244e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense 8 5 1 5 17 Hugo Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.5293166 20.0349863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang