Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Talana's Stay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Talana's Stay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alister A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alister A

Uitstekend.

Ons het een aand oor geslaap, netjiese eenheid, goed ingerig, goeie WiFi, veilige omgewing (was aanvanklik verras omdat daar nerens diefwering was nie, maar was aangenaam verras). Dankie vir die ekstra moeite, en vir 'n uitstekende gastehuis. Sal dit definitief aanbeveel.

Liezl P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl P

Lekker gebly.

Net een aand bespreek. Plek is baie netjies en goed toegerus. Sentraal geleë. Sal beslis weer bespreek.

Llowellon A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llowellon A

Baie mooi plek en baie gerieflik - was lekker.

Sien sterre.

Elane S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane S

Heerlike rustige atmosfeer.

Heerlik gebly en die mooiste plekkie. Baie dankie Annette.

Mario R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario R

Value for money.

Baie slaapplek. Oop spasie en in die middel van die dorp by ala.

Jahandre M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahandre M

Lekker privaat voel jy is by jou eie huis.

Talana's Stay is 'n goeie verblyf vir 'n familie. Die eienaars laat jou baie privaat voel.

Marlene G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene G

Netjiese huis met alles wat jy nodig het.

Baie gemaklike, netjiese, goedversorgde huis. Alles wat mens nodig het word voorsien. Heerlike braai op die stoep met 'n pragtige uitsig. Goeie beddens en linne. Privaat en veilige parkering vir motor. Goeie wifi! Ons het heerlik oornag en kan Talana's Stay beslis aanbeveel.

Talana's Stay se terugvoer

Baie dankie Marlene.

Talana's Stay
Dion B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dion B

Comfortable.

Clean. Location is good. If there are any other questions, people can message me directly.

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugostraat 17, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486e2cbdcaa994c4f3dee582eccf621acc26927cae696aca8fb3be82f447eb1c613df94b687372987ca407b7b9939f97244e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense 8 5 1 5 17 Hugo Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.5293166 20.0349863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang