Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Talana's Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugostraat 17, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Talana's Stay is 'n heerlike selfsorghuis in die pragtige dorpie Bredasdorp, perfek vir gesinne of groepe vriende wat die area wil verken.

Die eiendom bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gemaklike rusbanke met 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite kan gaste 'n onderdakstoep met sitplek buite en braaigeriewe geniet, wat asemrowende uitsigte oor die Bredasdorp-plaaslande bied. Verder word veilige parkeerplek op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Talana's Stay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hugostraat 17, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Talana's Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugostraat 17, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486e2cbdcaa994c4f3dee582eccf621acc26927cae696aca8fb3be82f447eb1c613df94b687372987ca407b7b9939f97244e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense 8 5 1 5 17 Hugo Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.5293166 20.0349863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang