Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Talana's Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugostraat 17, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Talana's Stay is 'n heerlike selfsorghuis in die pragtige dorpie Bredasdorp, perfek vir gesinne of groepe vriende wat die area wil verken.

Die eiendom bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gemaklike rusbanke met 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite kan gaste 'n onderdakstoep met sitplek buite en braaigeriewe geniet, wat asemrowende uitsigte oor die Bredasdorp-plaaslande bied. Verder word veilige parkeerplek op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alister A
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons het een aand oor geslaap, netjiese eenheid, goed ingerig, goeie WiFi, veilige omgewing (was aanvanklik verras omdat daar nerens diefwe...
Sien meer
Aug 2024
Liezl P
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly. Net een aand bespreek. Plek is baie netjies en goed toegerus. Sentraal geleë. Sal beslis weer bespreek.
Jul 2024
Llowellon A
5.0
Baie mooi plek en baie gerieflik - was lekker. Sien sterre.
Jun 2024
Elane S
5.0
Heerlike rustige atmosfeer. Heerlik gebly en die mooiste plekkie. Baie dankie Annette.
Jun 2024
Mario R
Gesin met tieners
5.0
Value for money. Baie slaapplek. Oop spasie en in die middel van die dorp by ala.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hugostraat 17, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Talana's Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugostraat 17, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486e2cbdcaa994c4f3dee582eccf621acc26927cae696aca8fb3be82f447eb1c613df94b687372987ca407b7b9939f97244e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 7 mense 8 5 1 5 17 Hugo Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.5293166 20.0349863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang