Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Talbot Trout Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

"Erholsam". Baie rustig. Doodstil in die nagte. Mooi uitsig. Baie mooi toegeruste chalets. Goeie hengelgeleenthede met 10 damme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmeree H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Uitstekende wegbreek naweek! Behuising is baie netjies. Omgewing is ongelooflik mooi. Eienaar het ons goed ontvang en verseker gemaak alles is in plek. Baie dankie vir 'n uitstekende naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We had a very relaxing time. We stayed in Agapanthus Cottage. It was well equipped with all the cooking and braaiing equipment. It was clean and neat. Even when it rained, there were enough facilities to still braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cariena D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

10 out of 10. Magnificent. Excellent host, Anna, friendliness and helpful. Complimentary Easter eggs, honey and lots more. Felt like home, stunning views, with a lot of dams. Kids enjoy it a lot, with our fur children also. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

A peaceful place to recharge. Fantastic long weekend spent at Talbot Trout Farm. Fishing did not disappoint! Peaceful quiet surroundings with a brilliant star-filled night sky. Thank you for the rusks, jam and muffins. It was a nice treat. We will be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maloshnie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

A delightful getaway, everything about the place was perfect. It was an absolutely delightful stay! A perfect getaway from city life. We stayed at the Agapanthus cottage. Please don't expect anything fancy, it is an escape after all. The cottage was clean, with basic toiletries provided as well as tea and coffee. It is all solar/gas powered. It's important to know there is no TV and microwave, also no internet connection - perhaps this is what I loved most about the place. My two dogs enjoyed themselves, very spacious outside area. The manager was very polite and checked up on us. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid Charmain J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rus vir die siel. Ons het die twee dae op die plaas baie geniet saam met vier van ons honde. Elke dag het ons so 12 km gaan stap in die berge tussen die wild. Sorg dat jou hond goed aan 'n halsband kan loop vir maklike stap. Die behuising was gerieflik. Neem vir jou 'n boek saam om te lees, want daar is nie 'n televisie nie. Vodacom vang ook nie daar op nie, selgs MTN. Hulle is volledig toegerus vir load shedding. Jy kan net nie jou hare droogblaas nie, so wees rustig en vergeet van mooi lyk. Ek sal vir seker weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Rustig, fantastiese akkommodasie. Skoon rustige akkomodasie. Geen mission. Gasvrou Anna is 'n baie behulpsame dame wat net wil help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Perfekte winters wegbreek. Ons was verras met vars gebak te kaas muffins vir ontbyt. Iets wat ons glad nie verwag het nie en iets wat nie elke dag gebeur nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

'n Heerlike Wegbreek. Pragtige setting. Fyner details laat mens spesiaal voel. Lekker plek om net af te skakel. Ons beplan al klaar om terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein-pad, Talbot Forelplaas, Machadodorp, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8edd54b025579ad8c85c31e24235c88a766dc4c1012407d8d65d1871306be61624727b3d020caff0514765fcdbe6191c94e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Elandsfontein Road Talbot Trout Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5590738 30.2325514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang