Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Talbot Trout Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Talbot Trout Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Deon B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

"Erholsam".

Baie rustig. Doodstil in die nagte. Mooi uitsig. Baie mooi toegeruste chalets. Goeie hengelgeleenthede met 10 damme.

Elmeree H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmeree H

Uitstekende wegbreek naweek!

Behuising is baie netjies. Omgewing is ongelooflik mooi. Eienaar het ons goed ontvang en verseker gemaak alles is in plek. Baie dankie vir 'n uitstekende naweek.

Marius P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

We had a very relaxing time.

We stayed in Agapanthus Cottage. It was well equipped with all the cooking and braaiing equipment. It was clean and neat. Even when it rained, there were enough facilities to still braai.

Cariena D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cariena D

10 out of 10. Magnificent.

Excellent host, Anna, friendliness and helpful. Complimentary Easter eggs, honey and lots more. Felt like home, stunning views, with a lot of dams. Kids enjoy it a lot, with our fur children also. Will definitely return.

Judith K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judith K

Lekker gebly saam met ons viervoetige kinders.

Ons was vriendelik ontvang en na ons huisie geneem. Vars eiers, jam en beskuit verskaf vanaf die plaas. Dit was baie lekker! Honde het die water en die plaas geniet! Daar is nie opvangs of WiFi nie, maar ook nie 'n probleem nie - net iets wat dalk vooraf genoem moet word. Die huisies werk op solar en batterykrag, ons het net die een vroegoggend sonder krag wakker geword (al het ons krag baie spaarsamig gebruik) - maar toe die son opkom, was daar weer krag. Ons het lekker gebly.

Trevor V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor V

A peaceful place to recharge.

Fantastic long weekend spent at Talbot Trout Farm. Fishing did not disappoint! Peaceful quiet surroundings with a brilliant star-filled night sky. Thank you for the rusks, jam and muffins. It was a nice treat. We will be back soon!

Maloshnie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maloshnie G

A delightful getaway, everything about the place was perfect.

It was an absolutely delightful stay! A perfect getaway from city life. We stayed at the Agapanthus cottage. Please don't expect anything fancy, it is an escape after all. The cottage was clean, with basic toiletries provided as well as tea and coffee. It is all solar/gas powered. It's important to know there is no TV and microwave, also no internet connection - perhaps this is what I loved most about the place. My two dogs enjoyed themselves, very spacious outside area. The manager was very polite and checked up on us. Will definitely be back.

Ingrid Charmain J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid Charmain J

Rus vir die siel.

Ons het die twee dae op die plaas baie geniet saam met vier van ons honde. Elke dag het ons so 12 km gaan stap in die berge tussen die wild. Sorg dat jou hond goed aan 'n halsband kan loop vir maklike stap. Die behuising was gerieflik. Neem vir jou 'n boek saam om te lees, want daar is nie 'n televisie nie. Vodacom vang ook nie daar op nie, selgs MTN. Hulle is volledig toegerus vir load shedding. Jy kan net nie jou hare droogblaas nie, so wees rustig en vergeet van mooi lyk. Ek sal vir seker weer soontoe gaan.

Deidre V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Rustig, fantastiese akkommodasie.

Skoon rustige akkomodasie. Geen mission. Gasvrou Anna is 'n baie behulpsame dame wat net wil help.

Hugo V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V

Perfekte winters wegbreek.

Ons was verras met vars gebak te kaas muffins vir ontbyt. Iets wat ons glad nie verwag het nie en iets wat nie elke dag gebeur nie.

Hannelie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

'n Heerlike Wegbreek.

Pragtige setting. Fyner details laat mens spesiaal voel. Lekker plek om net af te skakel. Ons beplan al klaar om terug te gaan.

Johan C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Beautiful farms, great fishing, great hospitality from Jens & Anna.

The lodge perfectly serves the needs and the farm is beautiful. We had an excellent week at Talbot. Dams are well stocked and fishing was excellent. I released 27 trout caught over five days, of which at least five were brown trout.

Anton B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton B

Uitsonderlike verblyf in 'n asemrowende omgewing.

Ons het aanvanklik 2 aande in Agapanthus Kothuis bespreek, maar toe ons verblyf met nog een aand verleng. Verblyf was netjies, gerieflik en mooi. Private verblyf met 'n uitsig en toegang op 'n private foreldam. Die toe erf met tuin en braaigeriewe was baie geskik vir ons Staffie wat ook die lekker stap soggens op die plaas baie geniet het. Die eienaar, Jens, en sy plaasbestuurder, MJ, was baie vriendelik en gasvry. Ons is met gekookte konfyte, en gebakte lekkernye bederf. Die omgewing op die plaas is regtig baie stil en rustig. Plaas is uitsonderlik vir stap, forel visvang en voëlkyk.

Ewa H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewa H

Beautiful, peaceful place.

It is the place we will definitely come back. Clear air, singing birds waking you in the morning. Mountains around inviting you for hiking, fly fishing and most important - so quiet.

Talbot Trout Farm se terugvoer

Thanks so much, Ewa. Looking forward to having you back soon.
We will have a total of 9 dams from December 2022 onwards.

Talbot Trout Farm
Amanda P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

'n Onvergeetlike wegbreek.

Alles en nog meer wat ons verwag het. Prentjiemooi. Ons honde het 'n fees gehad. Dis die klein detail wat belangrik is. Anna is 'n wonderlike gasvrou en het ons bederf met heerlike beskuit, vars mielie poffers met marmelade. Mooiste uitsig, die foto's doen die instansie nie justice nie. Ons daaglikse besoekers was die rescue donkies wat brood uit jou hand uit eet. Die instansie word goed onderhou. Ek sou op niks kon verbeter nie.

Talbot Trout Farm se terugvoer

Baie dankie, Amanda. Hoop om jou gou weer te sien.

Talbot Trout Farm
Renette V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V

Beslis 'n wegbreek wat ons kan aanbeveel.

Die huisies, uitsig en omgewing is beslis 'n wenner. Die tuine is besonder mooi instand gehou.

Talbot Trout Farm se terugvoer

Baie dankie Renette. Ons sal ook 'n pragtige tuin by ons nuwe cottages voeg.

Talbot Trout Farm
Nadine M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M

Tranquility.

I loved the birds, misty mornings, the peace and calm. It was just what my soul needed. Thank you.

Talbot Trout Farm se terugvoer

Thanks for your visit Nadine. The misty mornings are our daily calming ritual.

Talbot Trout Farm
Adriaan R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan R

Stukkie hemel op aarde.

Hierdie was by verre die hoogtepunt van ons Wittebrood. Ek wens Jens en Anna net die beste toe. Hulle sien ons vir seker gou weer.

Talbot Trout Farm se terugvoer

Baie dankie Adriaan. Jy is altyd welkom terug by ons.

Talbot Trout Farm
Dune S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dune S

Wonderlike verblyf.

Die gasvryheid en diens was ongelooflik, ons het al 'n paar keer by Talbot gekuier en hulle sal ons weer binnekort sien.

Ren S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ren S

Stil, pragtig en fantastiese forelhengel.

Baie netjies en skoon geriewe. Pragtige natuur. Gawe diens. Lekker privaat.

Talbot Trout Farm se terugvoer

Dankie Ren. Van nou af het ons altesaam 9 dames.

Talbot Trout Farm
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein-pad, Talbot Forelplaas, Machadodorp, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8edd54b025579ad8c85c31e24235c88a766dc4c1012407d8d65d1871306be61624727b3d020caff0514765fcdbe6191c94e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Elandsfontein Road Talbot Trout Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5590738 30.2325514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang