Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taliesin

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Done B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Pragtige huis met die mooiste uitsigte! Dis 'n baie spesiale eiendom reg op die meer. Die huis het soveel verskillende areas om te sit en ontspan, ons groep van nege mense was heeltemal gemaklik. Die huis is ook naby aan Thesen harbour met al die restaurante, en die klein strand is net agter die huis, perfek vir kinders. Die eienaar was baie behulpsaam en het vinnig gehelp met enige navrae al bly sy oorsee. Ons het 'n fantastiese vakansie gehad en ek sal die eiendom hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
Taliesin
Dear Done Thank you for the lovely review. We are thrilled to hear you love Thesen Island as much as we do. It is a very special place. Best wishes Sue

Veliswa T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

It was very nice. The place is very beautiful and quite to be honest, we thought we won't have neighbors because on the site it doesn't show as if we have one. So the 1st night for us it was bit tense because our plan was to party so yeah at least the picture or there should be a note that says its like a business park and quiet place otherwise the rest was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zhanelle V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2020

Pragtige huis met alles wat jy sou nodig kry en meer. Die huis het genoeg spasie vir 'n groot groep. Die huis het alles wat mens nodig het om nie net gemaklik daar te woon nie, maar in "luxury". Die uitsig was ook fantasties en dit was net 'n kort stappie na die naaste strand. Die huis is wel nie vreeslik babavriendelik nie, maar ons kon gou boere-plan maak om die trappe en die swembad te beveilig. Die huishulp is ook vreeslik oulik. Ek sal die bestemming beslis aanbeveel vir mense wat met 'n groot groep in Knysna wil woon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sue
Taliesin
I’m thrilled to hear you loved your stay at Taliesin and Thesen. Thank you for taking the time to give such a lovely review.

Matthew W
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2020

Very pleasant stay in a lovely large house that is well-appointed and perfect for large groups as well. Modern home with high quality amenities. Great views of the Knysna lagoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronelle S
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Moderne, luukse huis met ongelooflike uitsig. Dit was ons tweede keer by Taliesin en ons sal beslis weer daar wil tuis gaan. Die omgewing is ongelooflik mooi en die huis self is ook besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Relda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Pragtige uitsig oor die Knysna Lagoon. Pragtige huis, volledig toegerus. Groot genoeg vir meer as een gesin. Die uitsig is asemrowend. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine W
Kort verblyf
4.8
Okt 2018

Pragtige huis met die mooiste uitsig. Ons sal beslis terug wees vir nog 'n besoek. Sterk aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2018

Dit was heerlik. Ek is baie beïndruk met die verblyf en die waarde daarvan, want ek en my vriende gaan dit ons jaarlikse verblyf maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R6 280
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R6 280
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P106, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARHAKYhplCrzNqDGgoIdb4TVNxJEceFLYQbJzRiADrJ5g7z0wiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 280 per nag, vir 12 mense 8 5 1 5 P106 Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.051585 23.051596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang