Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taliesin

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Taliesin
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Done B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Done B

Pragtige huis met die mooiste uitsigte!

Dis 'n baie spesiale eiendom reg op die meer. Die huis het soveel verskillende areas om te sit en ontspan, ons groep van nege mense was heeltemal gemaklik. Die huis is ook naby aan Thesen harbour met al die restaurante, en die klein strand is net agter die huis, perfek vir kinders. Die eienaar was baie behulpsaam en het vinnig gehelp met enige navrae al bly sy oorsee. Ons het 'n fantastiese vakansie gehad en ek sal die eiendom hoogs aanbeveel.

Taliesin se terugvoer

Dear Done

Thank you for the lovely review. We are thrilled to hear you love Thesen Island as much as we do. It is a very special place.

Best wishes
Sue

Taliesin
Veliswa T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veliswa T

It was very nice.

The place is very beautiful and quite to be honest, we thought we won't have neighbors because on the site it doesn't show as if we have one. So the 1st night for us it was bit tense because our plan was to party so yeah at least the picture or there should be a note that says its like a business park and quiet place otherwise the rest was perfect.

Zhanelle V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhanelle V

Pragtige huis met alles wat jy sou nodig kry en meer.

Die huis het genoeg spasie vir 'n groot groep. Die huis het alles wat mens nodig het om nie net gemaklik daar te woon nie, maar in "luxury". Die uitsig was ook fantasties en dit was net 'n kort stappie na die naaste strand. Die huis is wel nie vreeslik babavriendelik nie, maar ons kon gou boere-plan maak om die trappe en die swembad te beveilig. Die huishulp is ook vreeslik oulik. Ek sal die bestemming beslis aanbeveel vir mense wat met 'n groot groep in Knysna wil woon.

Taliesin se terugvoer

I’m thrilled to hear you loved your stay at Taliesin and Thesen. Thank you for taking the time to give such a lovely review.

Taliesin
Matthew W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew W

Very pleasant stay in a lovely large house that is well-appointed and perfect for large groups as well.

Modern home with high quality amenities. Great views of the Knysna lagoon.

Ronelle S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle S

Moderne, luukse huis met ongelooflike uitsig.

Dit was ons tweede keer by Taliesin en ons sal beslis weer daar wil tuis gaan. Die omgewing is ongelooflik mooi en die huis self is ook besonders.

Relda M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda M

Pragtige uitsig oor die Knysna Lagoon.

Pragtige huis, volledig toegerus. Groot genoeg vir meer as een gesin. Die uitsig is asemrowend. Baie rustig.

Justine W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine W

Gorgeous house with the most beautiful views.

We will most definitely be back for another visit. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige huis met die mooiste uitsig.

Ons sal beslis terug wees vir nog 'n besoek. Sterk aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nathan C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan C

It was awesome.

I am totally impressed by this accommodation and for the value of it because me and my friends is going to make it our every year accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was heerlik.

Ek is baie beïndruk met die verblyf en die waarde daarvan, want ek en my vriende gaan dit ons jaarlikse verblyf maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R6 280
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R6 280
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P106, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARHAKYhplCrzNqDGgoIdb4TVNxJEceFLYQbJzRiADrJ5g7z0wiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 280 per nag, vir 12 mense 8 5 1 5 P106 Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.051585 23.051596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang