Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Talking Trees Self-Catering House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karien Z
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

We will be back! The house was beautiful and well stocked; we did not want for anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Talking Trees Self-Catering House
Thank you so much for your wonderful review! We're thrilled to hear that you found our guest house beautiful and well-stocked. It's always our goal to provide everything our guests need for a comfortable stay. We hope to welcome you back soon for another great experience! Kind regards, Talking Trees Team.

Corleen R
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Will be back. Ja. Baie netjiese kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Talking Trees Self-Catering House
Hi Corleen. Dankie vir jou resensie, ons waardeer dit!

Paula H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfekte huis vir 'n wegbreek! Pragtige huis met alles wat jy nodig het. 10 uit 10 vir gerief! Dekor smaakvol! Heerlike kaggel en binne-braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Talking Trees Self-Catering House
Paula, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar dat julle so lekker gekuier het.

Dennis A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Awesome accommodation. Cold but very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Talking Trees Self-Catering House
Dennis, thank you for the compliment! Clarens is a gem, but very cold in winter. Hence, the gas fireplace, throws, inside braai, heaters, and electric blankets. Hope to see you soon, maybe in summer.

Stefan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Very nice, beautiful house. Our stay was very lovely and would definitely recommend to others. We would only recommend some wood chopping boards for the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Talking Trees Self-Catering House
Stefan, thank you for taking the time to review us. We are glad you enjoyed your stay. Unfortunately, in order to maintain hygiene and durability, we provide the kitchen with stone/granite chopping boards.

Danie L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ongelooflik lekker, dankie. Ons het heerlik gebly in 'n uiters smaakvolle gastehuis. Alles wat jy benodig en meer. Voel soos ons huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Talking Trees Self-Catering House
Hi Danie, baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit opreg, dis so groot kompliment as jy sê dit voel soos jou huis, dankie. Ons verwelkom julle graag terug in die toekoms.

Sonet V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Dit was 'n fees en ons sal vir seker weer gaan! Fantastiese verblyf. Nie net pragtig nie, maar ook uiters gerieflik. Alles wat nodig is, is daar. Elke kamer met 'n en-suite badkamer was 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Talking Trees Self-Catering House
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons is so bly dat julle die huis so baie soos ons geniet. Ons verwelkom julle graag terug.

Lenka M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

It was awesome, can't wait to go back again. Our stay was magnificent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Talking Trees Self-Catering House
Hi Lenka, we are excited about your review and glad you enjoyed your stay. We hope to welcome you back soon. Kind regards, Juanita.

Deane H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Gerieflik, verwelkomend en pragtig gemeubileer. Sal enige iemand aanbeveel om by Talking Trees te kuier. Dit is 'n privaat, gemaklike en smaaklike huisie. Bitter lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Talking Trees Self-Catering House
Deane, baie dankie vir die resensie. Dit maak my hart bly as gaste sê dat hulle lekker gekuier het. Clarens bly een van my hartsplekke en ek is altyd op gewonde om dit met ander te deel. Vriendelike groete, Juanita & die Talking Trees-span.

Annel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Wow! Ons kuiertjie by Talking Trees was wonderlik! Die huis se dekor is stunning en die huis is baie goed ingerig. Alles was netjies en skoon. Die gas-kaggel was heerlik! Talking Trees sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Juanita
Talking Trees Self-Catering House
Hi Annel, ons is bly dat julle, julle kuier geniet het. Dankie vir die komplimente oor die huis. Ons is dankbaar dat julle tuis gevoel het en veral warm gebly het. Groete Juanita.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R4 880
R4 880 R3 660
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 880
R4 880 R3 660
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 474, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f5e257a2ffa6cc4670c67d1386c70fee4a511ee61aa632acc8e8a429c2563ed95df7ac9fddb61d6bb4ea4bd36e4a2b87f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 880 nouVanaf R3 660 per nag (plek vir 8) 62 5 1 5 474 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.508356 28.42168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang