Talking Trees Self-Catering House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Nico A - Sep 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Karien Z - Aug 2024
Algehele gradering
We will be back!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review! We're thrilled to hear that you found our guest house beautiful and well-stocked. It's always our goal to provide everything our guests need for a comfortable stay. We hope to welcome you back soon for another great experience! Kind regards, Talking Trees Team.
Corleen R - Aug 2024
Algehele gradering
Will be back.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hi Corleen. Dankie vir jou resensie, ons waardeer dit!
Paula H - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte huis vir 'n wegbreek!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Paula, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar dat julle so lekker gekuier het.
Dennis A - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome accommodation.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Dennis, thank you for the compliment! Clarens is a gem, but very cold in winter. Hence, the gas fireplace, throws, inside braai, heaters, and electric blankets. Hope to see you soon, maybe in summer.
Stefan B - Mei 2024
Algehele gradering
Very nice, beautiful house.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Stefan, thank you for taking the time to review us. We are glad you enjoyed your stay. Unfortunately, in order to maintain hygiene and durability, we provide the kitchen with stone/granite chopping boards.
Danie L - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, dankie.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hi Danie, baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit opreg, dis so groot kompliment as jy sê dit voel soos jou huis, dankie. Ons verwelkom julle graag terug in die toekoms.
Sonet V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n fees en ons sal vir seker weer gaan!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons is so bly dat julle die huis so baie soos ons geniet. Ons verwelkom julle graag terug.
Lenka M - Des 2023
Algehele gradering
It was awesome, can't wait to go back again.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hi Lenka, we are excited about your review and glad you enjoyed your stay. We hope to welcome you back soon. Kind regards, Juanita.
Deane H - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, verwelkomend en pragtig gemeubileer.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Deane, baie dankie vir die resensie. Dit maak my hart bly as gaste sê dat hulle lekker gekuier het. Clarens bly een van my hartsplekke en ek is altyd op gewonde om dit met ander te deel. Vriendelike groete, Juanita & die Talking Trees-span.
Annel V - Jul 2023
Algehele gradering
Wow!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hi Annel, ons is bly dat julle, julle kuier geniet het. Dankie vir die komplimente oor die huis. Ons is dankbaar dat julle tuis gevoel het en veral warm gebly het. Groete Juanita.
F P - Mrt 2023
Algehele gradering
Was great gewees.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Goeiedag. Dankie v die terugvoer. Ons gebruik onafhanklike skoonmaakdienste en sal die foute aan hulle deurgee. Ek vra opreg onverskoning daarvoor, dit is die eerste keer dat so iets gebeur.
Wat die kombuisvloer betref, het ons reeds onderhoudswerktyd bespreek en sal dit gedurende Meimaand herstel word. Ons vertrou dat julle het verder die kuier geniet het. Groete Juanita
Johannes B - Okt 2023
Algehele gradering
Stil en vreedsaam.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Johannes, dankie vir jou resensie, ons waardeer dit.
Elbe W - Nov 2022
Algehele gradering
Bederfnaweek in 'n fantastiese wegbreekhuis.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hi Elbe. Baie dankie dat jy Talking Trees gekies het vir julle verblyf in Clarens. Ons is baie opgewonde en bly dat julle die huis so geniet het. Ek moet bieg, die binnebraai is ook 'n gunsteling vir my. Ons sal julle met graagte terug verwelkom. Vriendelike groete, Juanita
Jill P - Mei 2022
Algehele gradering
The house is magnificent.
Lees meerTalking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hi Jill, thank you for the awesome review. We are so glad you enjoyed your stay and will gladly welcome you back.
Kind regards, Juanita.
Thabiso M - Jan 2022
Algehele gradering
Nice.
Morne C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Baie baie mooi.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Morne, dankie vir die 5-ster resensie! Ons is bly om te verneem dat julle die verblyf in Talking Trees geniet & lekker gekuier het. Vriendelike groete.
Carin W - Mrt 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Catherina, baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf in Clarens. Dankie ook vir die pragtige resensie. Vriendelike groete, Juanita.
Anneri M - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Die huis is self mooier as op die foto's. Ons kom verseker weer. Lekker naby die staproetes teen die berg. Pragtige groot bome.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Anneri, dankie vir die resensie! Ons sal julle graag weer terug verwelkom. Vriendelike groete, Juanita.
Nolene T - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful home, we would definitely visit again as one of your bi-annual destinations.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hi Nolene, thank you for the review. We are glad you enjoyed your stay. We are exited to welcom you back. Kind regards, Juanita
Meryl E - Des 2021
Algehele gradering
Amazing!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hi Meryl
We are so glad you enjoyed your stay, again. We will gladly welcome you back anytime.
Regards, Juanita
Lente J - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik en 'n gevoel van luuksheid.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Dankie Lente, vir mooi woorde, ons is bly dat julle geniet het.
Kokeletso L - Nov 2021
Algehele gradering
Goodness! That place is amazing!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Kokeletso
Thank you so much for the review! We will gladly welcome you back.
Kind regards,
Juanita
Tanje D - Aug 2021
Algehele gradering
Luuks en baie gemaklik.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Tanje, dankie dat julle Talking Trees gekies het en baie dankie vir die pragtige woorde. Ons hoop om julle weer te akkomodeer.
Nicholas T - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderfully appointed house.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Nicholas, thank you for choosing Talking Trees for your stay in Clarens. We appreciate the 5-star review and hope to accommodate you again. Kind regards, Juanita.
Lumart K - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige blyplek. Wonderlike diens. Ons het dit bitter baie geniet!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Lumart, baie dankie vir die pragtige woorde, ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Talking Trees.
Amandie N - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, gesellig en tevrede.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Amandie, ons is bly dat julle die huis so kon benut en dat julle lekker saam kon kuier. Ons verwelkom een of almal van julle met graagte terug.
Rileen S - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige huis, goeie linne en goed toegerus.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hi Rileen,
Dankie vir die mooi woorde, ons is bly dat julle ons huis geniet het.
Vriendelike groete,
Juanita
Ryan L - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing house with great views, a slight distance to walk into town but would definitely revisit.
Daniel G - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Daniel, thank you for your kind words. We will gladly welcome you back.
Meggan D - Jan 2021
Algehele gradering
Really lovely home! Loved the big open plan living area for my large family!
Johan M - Des 2020
Algehele gradering
We had a wonderful stay in the beautiful house!
Ansie S - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige rustige wegbreek, 100% stylvol en netjies en perfek toegerus met absoluut alles waaraan mens kan dink.
Lees meerTalking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hi Ansie, ons is so opgewonde & dankbaar vir julle goeie resensie. Ons verwelkom julle graag terug.
Johan H - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker ervaring.
Mary-ann V - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike huis. Als was skoon en netjies.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hi Mary-ann, baie dankie vir die mooi woorde!
Terri R - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic location and very neat and clean accommodation.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Thank you, Terri, we are glad you enjoyed your stay!
Kind regards,
Juanita.
Mari O - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging, baie goed toegerus, baie aandag aan alle detail. Perfekte, rustige omgewing.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Goeie dag, Mari.
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Juanita
Sonika M - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties, kan enige persoon met lof aanbeveel.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Goeie dag Sonika,
Baie dankie vir jou resensie, ons is baie bly julle het die huis geniet en hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Talking Trees, Clarens
Mareike B - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Yandisa M - Nov 2019
Algehele gradering
Clean, lovely home.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Thank you for taking time to review us. We are glad to hear you you had an enjoyable stay.
Kind regards,
Juanita
Meryl E - Jun 2019
Algehele gradering
We had a great stay - the house was lovely!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Thank you, Meryl.
Maryke G - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike huis. Baie gesellig. Keurige dekor.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Maryke, dankie vir die terugvoer. Ek vra omverskoning vir die verlore broodmes, ons het dit op geneem met die skoonmaakdienste en die probleem reg gestel. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom. Groete Juanita
Ansie B - Des 2019
Algehele gradering
Goed toegerus en gemaklike verblyf.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Goeie dag Ansie,
Ons is dankbaar dat julle, julle verblyf geniet het.
Groete, Juanita
Emily M - Jul 2019
Algehele gradering
This is a beautiful home with careful attention to detail.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Thank you, Emily.
We hope to welcome you back soon.
Kind regards, Juanita
Georgina K - Mei 2019
Algehele gradering
Lovely home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige huis.
Die huis is pragtig ingerig. Kon doen met meer verwarmers in die kamers, sodat dit 'n lekker kamertemperatuur sou wees. Hulle het regtig koud geword. Geen verwarmer in die hoofslaapkamer en die muurverwarmers in die ander kamers maak nie veel verskil nie. 'n Ekstra geiser om die 2 badkamers te dien, sal ook lekker wees. Na 3 storte was daar geen warm water nie en daar was 7 van ons.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Good day, Georgina.
I regret to hear that your party of friends did not enjoy Clarens' could winter weather during your stay. We take care to heat the house so guests will enjoy their stay with the fireplace, throw in the living area, heaters and electric blankets on all the beds as well as, heated towel rails in the bathrooms. Thank you for pointing the geyser problem out to us, we will look into it.
Kind regards,
Juanita.
Henriette V - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik, ontspannend, na genoeg aan die dorp.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Beste Henriette,
Baie dankie dat julle Talking Trees gekies het omby tuis te gaan. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete,
Juanita
Reinette V - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hi Reinette, baie dankie dat julle Talking Trees gekies het vir julle kuier in Clarens. Julle het werklik die warmste van warm dae beleef, met die hittegolf wat die land getref het! Hoop om julle weer te sien!
Groete,
Juanita
Willem N - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Hannéh V - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend! Top gehalte verbly in die prentjie-mooi Oos-Vrystaat!
Lees meerTalking Trees Self-Catering House se terugvoer
Hanneh, baie dankie vir die pragtige woorde. Talking Trees is vir ons ‘n hart’s plek en dis vir my so lekker as gaste dit ook geniet. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Juanita.
Carel M - Des 2018
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese, ten volle toegeruste en gerieflike huis!
Sonja M - Jul 2017
Algehele gradering
Home away from home!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Sonja, baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons verwelkom julle graag weer.
Leoni E - Mei 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Leoni, ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Carel K - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Carel, ons is bly julle het Talking Trees, Clarens geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete Juanita
Friedl L - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese leefhuis.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Friedl. Clarens is so spesiaal veral in hierdie tyd van die jaar, met die warm herfs kleure orals in die bome. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Juanita
Charlotte T - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Goeie dag, Charlotte.
Baie dankie vir jou terugvoering, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete Juanita
Hannes M - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige gesinstyd in luuks toegeruste huis!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Goeie dag, Hannes. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Die 1 km stap vanaf die middedorp kan in die koue wintersaande nogal lasting wees, maar gewoonlik pla dit nie die gaste gedurende die ander seisoene nie. Ons is tevrede dat julle die huis as beter as verwag beleef het en ons verwelkom julle graag weer. Vriendelike groete, Juanita.
Eduan V - Apr 2017
Algehele gradering
Dit het soos huis gevoel.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Goeie dag Eduan, dankie vir die terugvoering. Clarens is mos maar spesiaal en ons is bly dat ons deel van die goeie ondervinding kan wees. Groete, Juanita.
Henro D - Jan 2017
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Henro en gesin, ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Baie dankie vir die terugvoering, ons sien uit om julle terug te verwelkom. Groete, Juanita.
Emma H - Nov 2016
Algehele gradering
Asemrowende, moderne en perfek toegeruste plekkie in die hartjie van Clarens. Absoluut fantasties!
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Dankie vir die moeite om terugvoering te gee. Ons is opgewonde dat julle, julle TalkingTrees kuier in Clarens geniet het! Ons hoop om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Charlene J - Okt 2016
Algehele gradering
Uiters skoon, netjies, goeie uitleg, goed geleë, 1 km van hart van Clarens se bedrywighede en baie aandag aan detail en dit maak dit baie gerieflik.
Lees meerTalking Trees Self-Catering House se terugvoer
Charlene
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is voorwaar opgewonde en dankbaar as gaste lekker bly. Clarens en Talking Trees bly vir ons baie spesiaal en dis 'n voorreg om dit te kan deel.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vrystaat groete, Juanita.
Helene G - Jul 2016
Algehele gradering
'n Ruim kuierhuis.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, dis vir my 'n hartsplek. Groete Juanita
Natasha A - Okt 2016
Algehele gradering
Gemaklik en modern.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Natasha, baie dankie vir die terugvoer, ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Trees hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Groete
Juanita.
Jan G - Sep 2016
Algehele gradering
Uiters gerieflik en volledig toegerus.
Talking Trees Self-Catering House se terugvoer
Goeie dag, Jan
Dankie dat julle gebruik gemaak het van ons selfsorg huis. Ons is opgewonde en dankbaar dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkomodeer.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 474, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang