Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tallie House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nina B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Amazing stay. Absolutely loved staying at Tallie House! The house is so stunning, very easy to find, and the location is simply lovely. The area was really safe and peaceful, and the rooms were really clean. Would absolutely recommend coming to stay here, completely worth the rates!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

It was amazing. The house at Tallie House was family-friendly, and the host was super friendly. It was super amazing! The house at Tallie House was so family-friendly. We had no problems; everything went smoothly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

'n Goeie en lekker wegbreekkans. Ons het ons tyd baie geniet. Die eienaar is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Die huis is lekker ruim met 'n groot grasperk voor. Dit kan lekker in die somer gebruik word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Die braai areas was bitter prakties. Die grasperk het ons gebruik vir aktiwiteite, die ligging en spasie van die huis was perfek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gezila D
Lang verblyf
4.8
Jan 2022

Wonderlike huis by die see. Ons was 'n groep van 7 volwassenes en 2 klein kindertjies. Tallie House wat meer as groot genoeg vir ons almal. Die vierde slaapkamer is 'n Nutec-geboutjie losstaande van die huis. Die huis is baie goed toegerus. Die kombuis is heerlik ruim. Daar is baie mooi see-uitsigte vanaf die boonste verdieping. Die kinders het heerlik op die grasperk gespeel terwyl ons op die stoepie ontspan het. Desiree is maklik bereikbaar per foon en help graag. Ons het heerlik vakansie gehou en kan Tallie House sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornou R
Kort verblyf
4.6
Jul 2022

Wonderlike wegbreek saam met familie. Ons was daar vir 'n familiewegbreek en was 'n groot groep met kinders. Tallie House was als wat ons verwag het en meer. Die huis is ruim, goed toegerus en baie netjies. Dit is ook lekker naby aan die see en ons kon hom met springgety mooi hoor die hele tyd. Desiree was baie gasvry, tegemoetkomend en vriendelik en die administrasie het seepglad verloop. Ons sal vir seker weer daar bly en kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Wonderlike plek om saam familie en vriende te bly. Wonderlike plek en sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Augusta V
Kort verblyf
5.0
Feb 2021

Fantasties gewees, pragtige, skoon huis, gerieflik geleë. Ons was 'n groepie fietsryers wat vir 2 nagte daar oornag het. Wat 'n pragtige, netjiese, goed versorgde, huis. Alles wat mens nodig het onder 1 dak. Ideaal vir 'n groepie mense. Dankie Desiree vir jou tegemoetkoming en ook jou persoonlike touch met koffie, tee, ys ens. Ons sal baie graag in toekoms weer daar wil kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ridewan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2020

Good location and nice and clean place to stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Theolene A
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Without doubt one of my favourite stays ever in Struisbaai/Agulhas. We had three great evenings here, which obviously also added up to the wonderful experience. Thumbs up to the owner for extremely friendly and helpful service, a true sample of excellent hospitality! The house is equipped with literally everything you need and more makes you feel like home away from home. The guys went fishing as the beach was walking distance from the house. The children enjoyed the outdoors as well as the indoors. Would recommend this place to anyone, perfect for a relaxing breakaway with family or friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Tallie House
Wow, baie dankie vir jou mooi woorde. Dis 'n riem onder die hart vir my en my span. Ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 70, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnTtF2bwaEcH2hdJXk3C4oJ5zlM14ZMxc5Smq1NPtkNzXxmAUR3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 14) 13 5 1 5 70 Main Road Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.822459196832 20.023854564803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang