Tamarisk
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guevara-weg 560, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tamarisk bied individueel versierde gastekamers en is in die hartjie van Berea in Durban geleë. Die gastehuis is ideaal as 'n basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede kan verken.
Verblyf by Tamarisk bestaan uit 4 kamers wat elk 1 of 2 persone kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor geriewe soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Stewige plaasstyl-ontbyt kan vooraf gereël word.
Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n lieflike patio-area met sitplek en 'n plonspoel.
Tamarisk is ideaal geleë naby restaurante en winkels, 6 km vanaf Durban se strandfront, 7,5 km vanaf uShaka Marine World, en 37,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Guevara-weg 560, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tamarisk het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guevara-weg 560, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang