Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tambarina Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Marga L
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie aangename mense en heerlike geriewe. Yolande het ons baie vriendelik ontvang al was dit al baie laat. Geriewe is mooi skoon en netjies. Het letterlik net oornag. Was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Jun 2024

Plek was skoon, netjies en bekostigbaar. Het my oornag hier geniet. Kos by restaurant was puik. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lj K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Uitstekend en gasvry met besonderse kos in die restaurant. Ons is uiters gasvry ontvang en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die kos in die restaurant was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Uitstekend. Lekker ervaring, eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met vriende
3.8
Mei 2024

Lekker oornag stop vir Moz met lekkerste seekos! Ons het vreeslik lekker gebly, die restaurant se kos is baie lekker, dalk net 'n bietjie duur. Die kamers kan dalk 'n opknap kry, maar verder was ons heel gelukkig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Goeie diens, vriendelik. Puik geleë vir 'n oor-die-grens vakansie oornag. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Gerieflik. Heerlike verkoelde kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa W
1 nag Gesin met tieners
3.6
Des 2020

Genoegsaam vir een aand se oorslaap op pad na grenspos. Restaurant se kos was heerlik. Gastehuis gerieflik naby aan slaapkamers.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elizabeth D
1 nag
4.8
Aug 2018

Baie aangenaam. Het slegs een nag oorgeslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

'n Belewenis vir "Royalty", dis hoe jy behandel word. Wat 'n wonderlike paar dae. Ons is so welkom laat voel of ons familie is en hulle kon nie genoeg vir ons doen nie om ons verblyf aangenaam te maak nie. Hulle doen dit met soveel grasie sonder om om jou te hang, maar alles is daar! Dankie, sal julle altyd aanbeveel. Julle verdien 'n 5 ster gradering. Nou verstaan ek hoekom ons personeel altyd vra om by julle te bly as hulle vir opleiding gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 77, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYWJhNDA0LTk2MjEtNDhlYi1hNjk2LWZiY2U5MzliYWQzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 77 Rissik Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.432122911476 31.951919496059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang