Tambarina Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rissikstraat 77, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R870 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tambarina Guest House is in Komatipoort, net langs die Maputo-korridor geleë. Hierdie rustige opstal (van jou gashere Hannes, Annalize & Emma), is naby (8 km) van die wêreldbekende Krugerwildtuin. Ons is perfek geleë om Swaziland (net 60 km na die grens) en Mosambiek (net 5 km na die grens) en ander Laeveld besienswaardighede te verken.
Die dorpie Komatipoort is aan die voet van die Lebomboberge naby die samevloeiing van die Nkomati- en Krokodilrivier geleë. Dit bied die ideale Suidelike ingang na die Krugerwildtuin by die Krokodilbrughek wat regdeur die jaar oop is. Kruger Park is bekend daarvoor dat dit ryk is aan wild, veral die Groot 5.
Die stel en ontwerp is van 'n Portugese styl, so ook die manjifieke kos wat hier aangebied word. Tambarina is bekend vir die unieke manier waarop die garnale en seekos voorberei word en hul hemelse smaak.
Tambarina Guest House bied sy besoekers aan:
*4 en suite-kamers met lugversorging.
*DSTV en yskassie in elke kamer.
*Gemeenskaplike sitkamer in die middel van die gebou
* Veilige parkering / Sekuriteit
*Eethuis op perseel.
*Gelisensieerde kroeg.
*Kredietkaartfasiliteite
*Gratis WI-FI
*Saseki Safaris (daguitstappies na Kruger Nasionale Park)
*Tambarina Bush House (Marloth Park)
Tambarina Restaurant bied sy besoekers aan:
*Uitstekende en smaaklike seekosgeregte, vleis en hoender.
* Lekker atmosfeer.
*Besprekings is noodsaaklik (Maandae tot Saterdae 11h00-22h00)
*
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Rissikstraat 77, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Tambarina Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Komatipoort Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rissikstraat 77, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang