Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamboershoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hugh M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Comfortable, clean and peaceful. Very comfortable and clean, in a beautiful and peaceful setting. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustig, pragtige uitsig, ontspan. Dis 'n wonderlike plek in die Karoo om af te sluit. Die feit dat daar geen krag is nie, maak dit nog beter. Mens leef terug in die ou dae met die donkies en die lampies wat brand met 'n kaggel. Daar is 'n gasgeiser en alles. Dit is gerieflik, rustig en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tamboershoek
Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Groete Gerda

Sam J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik. Dit was basies die hoogtepunt van ons vakansie. Wat 'n belewenis met al die reën wat daar uitgesak het. Die vriendelike donkies was 'n plesier. Jammer ons kon net een aand vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tamboershoek
Baie dankie! Julle is lekker gaste!

Dirk T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

'n Plekkie op die rand van die Karoo se grootsheid. Ons het die afwesigheid van elektrisiteit en die kuiers voor die kaggel terdeë geniet. Sielsvernuwend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tamboershoek
Baie dankie dat julle ons kom besoek het. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang. Julle is besonderse netjiese gaste, ons hoef skaars te gewerk het. Dit sal 'n plesier wees om julle weer te ontvang.

Pierre F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

'n Hartsplek. Sout van die aarde, en is mos hoe Karoo-mense is, hoe dan anders. Rus vir jou liggaam, verstand en siel. Weg van die lewe se gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tamboershoek
Dis baie pragtig - baie dankie! Ons verwelkom julle graag weer hier - julle is oulike gaste - en so netjies!

Robert C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Die verblyf en ligging is perfek, ons het dit regtig baie geniet. As jy 'n plekkie soek om bietjie van die stad weg te breek, dan is Tamboershoek net die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Skitterende geriewe in die hart van die Karoo. Pragtige plekkie om die stilte van die Karoo te ervaar. Sal beslis weer 'n draai gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tamboershoek
Baie dankie! Ons het vanaf laat September begin reên kry en die wêreld het uitgebars in groen! Ons ontvang julle graag weer.

Petra F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Isoleer in die Karoo. Ons het 'n heerlike 3-dag wegbreek gehad. Dit was koud. Ons kon lekker vuurmaak. Die huis is toegerus met alles wat nodig is. Definitief 'n weer-bly huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tamboershoek
Baie dankie! Ons ontvang julle graag weer! Nou is dit eers koud hier in onse Karoo.

Cheryl F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

We loved our stay at Tamboershoek. For nature lovers, this is a perfect setting, with breathtaking views of the Karoo Hoogland. The cottage was very clean and very comfortable. The lovely indoor fireplace kept us warm and added to the ambience. We hardly noticed the lack of electricity as there are so many lamps available. And with no signal, we could completely enjoy peace and tranquillity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Asemrowend mooi - die mooiste kothuisie, stil, pragtige uitsig en die mooiste sterre. As jy van paaie ry hou, moet jy hier oornag. Vat die pad van Merweville af, gaan regoor die teerpad weer grondpad langs Fraserburg toe. Bespreek by hierdie ongelooflike oase. So romanties met kerse en parrafien lampe. Darem ook LED liggies! Die mooiste meubels, elke kamer met moderne en suite-badkamers, warm water, super netjies, toegerus met alles en die mooiste skaapvel kwilt en gansdons duvets op die bed. Vat dan die pad links oor die Ou Poortpas. Wow! Klim van die teerpaaie af en sien die wêreld op die grondpaaie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tamboershoek
Baie dankie, Cecile, vir jou terugvoering. Dit was ons voorreg om julle te kon ontvang. Mag julle `n voorspoedige 2021 beleef met vele agterpaaie om te ry. Groete Gerda Kellerman

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamboershoekplaas, Langs die N1, Fraserburg, 6970, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiNDIwNzI0LWY1NDctNDRkNy05NTJhLWMzYWQyY2NlM2EzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 Farm Tamboershoek Off the N1 6970 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.204616294767 21.887629571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang