Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamboerskloof Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milner-weg 21, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 023 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tamboerskloof Apartment is 'n ruim selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat vas is aan die hoofhuis in Tamboerskloof. Dit bied uitsigte oor Kaapstad en op Tafelberg.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnenshuise kaggel. Daar is ook 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het stapeldeure wat lei na 'n dek met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat dit geniet om deel te wees van die gewoel in Kaapstad, maar steeds rus en vrede sal geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Hanber Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 25

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Milner-weg 21, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 023
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 023
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milner-weg 21, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e756bc8833750a3e46b987ca3555d85d51e8780a7d6408a6c451f48626695875797cdb3b1d9b75153dcde0664a5be234f30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 023 per nag (plek vir 4) 21 Milner Road Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9264597 18.4067874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang