Tamboerskloof Luxury Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Michaels-weg 42, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tamboerskloof Luxury Apartment is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die grondverdieping van die eienaar se perseel in Tamboerskloof. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n aanttrekkamer met antieke kabinette en 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n wasgoedarea met 'n wasmasjien, strykplank en stoorruimte.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met DStv, stroomdienste en gratis WiFi.
Die eenheid lei na die stoep met sitplek, 'n uitsig op Tafelberg, oor die kabelkarretjie, op Duiwelspiek en oor die stad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- St. Michaels-weg 42, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Tamboerskloof Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Michaels-weg 42, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang