Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamboti Grove

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mabalingwe Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Tamboti Grove
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jeanine R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine R

Lekker dankie.

Dit was 'n baie mooi plekkie en luuks, baie lekker gebly. Net die dreine het gestink, die wasbakke, shower en toilet dreine. Daar was nie warm water (net so lukewarm) by die hoofhuis en unit 1 en 2. Die ander 2 units het wel warm water gehad. Ons moes ketel kook om skottelgoed te was.

Louis E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis E

Baie mooi geriewe, heerlik in die natuur gekuier.

Baie lekker gerus in die pragtige natuurskoon. Geriewe baie mooi en gerieflik. Die woning is egter baie naby aan die pad en die padgeraas was vir ons steurend.

Vanaf
Vanaf R5 973
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 973
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiberg-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA875028c174f85bb44276b82e3f7e24aad9af4e3d1ffed210cf53318eae8f7070c8aedaf5fcfeff5056519540d356eef53f89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 973 per nag, vir 8 mense 2 5 1 4 R516 Rooiberg Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.8866611 28.2844849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang