Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamboti Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mosie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 45 resensies vir Tamboti Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Gerrit J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J

Very pleasant.

The rooms were beautiful and nice and clean. Friendly staff and the breakfast was delicious. Would definitely stay there again.

Tamboti Guest House se terugvoer

Thank you so much.

Tamboti Guest House
Jackie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P

Pragtige goedversorgde akkommodasie in 'n baie goeie area, veilig en het 'n back-up kragvoorsiening. Welgedaan.

Kamers is groot, netjies, kingsize-bed soos geadverteer. Die ontbyt was baie goed en 'n baie vriendelike sjef. Veilige parkering en area, pragtige tuin en baie stil en rustig. En ons waardeer die back-up kragopwekker/kragvoorsiening.

Lume B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lume B

Fantasties!

Baie mooi fasiliteite, vriendelike diens! Beveel definitief aan! Hulle sal my weer sien!

Tamboti Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Tamboti Guest House
Frederik V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik V

Stil en pragtige omgewing.

Groot en skoon kamers met 'n mooi omgewing en natuurlike lewe, sal dit definitief aanbeveel vir enige reisigers.

Colette B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette B

Great service. We enjoyed the stay.

We enjoyed the stay, and it was beautiful.

Shaun L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun L

Good value for money.

Food was good. Staff friendly. Room aircon needs to be serviced.

Adele B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Adele B

Dit was average so ons het die dorp ondersteun.

Bed en kussings was ongemaklik. Ander gaste parkeer op jou parkering, wat lei tot gemors en bakleiery. Waterdruk was baie swak. Dit is genoeg om die bar by die swembad te ondersteun, maar dit was die hele tyd toe.

Anna C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna C

Worth the money.

It's a luxurious guesthouse where you feel safe and can enjoy your stay.

Dawn W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn W

Baie mooi ligging en alles was mooi skoon.

Die kamers is baie mooi skoon, maar van die goed is bietjie oud soos die lampskerms en badmatjies en dekor en die stoele. Ons het nie gebly vir ontbyt nie, maar die ligging is baie mooi en ons het 'n goeie nagrus gehad.

Hannes J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes J

Ons het ongelukkig nie lekker geslaap nie.

Ons het nie baie lekker gebly nie. Die plek was netjies, veilig en goed geleë. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Tog is ons oortuig dat die verblyf nie waarde vir geld was nie. Ons DStv-kanale se opvangs was so swak dat ons dit nie kon gebruik nie. Daar was geen water in die kamer nie. Die stort se drukking was uiters swak en geen warm water wou daar uitkom nie, die gevolg is ons kon nie die stort gebruik nie. Die ontbyt was redelik vir die koste daarvan.

Hennie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie H

Die besoek was aangenaam en die ontbyt was keurig en voldoende.

Wat vir my gepla het, was dat daar geen WiFi beskikbaar was nie. Ons moes 'n ander alternatief gebruik maak aangesien ek besigheid gehad het om aandag aan te gee. Die personeel kon nie my versoek vir WiFi beantwoord nie. Dit het vir my gelyk asof daar wel 'n stelsel was, maar die IPS het nie kontak gemaak nie.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Maureen E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen E

Netjies, maar swak diens.

Inkloktyd is 14:00. Hulle kon my nie akkommodeer om vroeër in te klok nie. Dit was verstaanbaar. Maar toe ek 14:00 arriveer kon ek steeds nie inklok nie want hulle was nog besig om skoon te maak, met die gevolg dat ek eers 14:45 kon inteken. Baie swak. Andersins was die kamer netjies en skoon. Daar was nie 'n stort nie, net 'n bad met 'n handstort. Die televisie het nie 'n remote gehad nie, so ek kon dit nie gebruik nie. Dit was warm en die kamer het lugversorging gehad wat baie gehelp het. Die bed slaap ook gemaklik. Ander gaste was tot laat die aand raserig, maar ek kan ook nie die gastehuis daarvoor verkwalik nie.

Refilwe M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M

I had a wonderful time. Very refreshing.

Thanks for the hospitality to the welcome was so excellent. I would really like to come back. Tamboti will be my second home when I am in Tzaneen.

Adriaan R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan R

Horrible stay, not very clean!

We arrived at the lodge that looks amazing from the outside and was greeted by the reception which promptly checked us in. We where shown our room where we would stay and initially it looked great but soon we started to notice dead bugs around the sleep area and the fridge not clean with previous guests take-away food still there. Our first night was okay but the second night was worst as we woke up we found a few alive cockroaches around our bed and toilet area. We did complain to reception the first time but the second time we just left early in the morning. The place looks amazing and the location is also good but I won't recommend anyone to stay there until they can sort out their cleanliness. It's a pity as this place is beautiful and can be great.

Marius G B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G B

Wat ’n lekker ondervinding - alles was netjies en skoon en die hele plek was goed vir ’n baie goeie boskuier.

Tambotie Lodge is ’n baie netjiese plek met ’n pragtige tuin en swembad. Die kamers is ruim en baie skoon en netjies. Dit was ’n aangename ondervinding en ek sal beslis weer daar oornag.

Mpho K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho K

Very pleasant.

The staff were very friendly and the rooms clean. The garden is very beautiful. I would choose to stay there again. There should be a reception backup after 9pm -we could not access the reception after 9 and had to make alternative arrangement for my other friends.

Mable M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mable M

Was not as expected from a 4-star hotel.

The service was bad and the staff has no time for customers and never available to assist. 9:30 breakfast was unavailable. Couldn’t assist for early check in.

Annette A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette A

Baie goed.

Baie goeie ervaring. Lekker gebly en sal weer.

Rita G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita G

Clean and neat. Staff friendly and service is good. Good value for money.

Lovely location, beautiful part of Tzaneen. Value for money. Rooms are neat and clean. Friendly and helpful staff. Very safe. Delicious breakfast. Pool is always clean and gardens are neat. We've stayed here twice already and will definitely stay there again in the future.

Pieter C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Puik oornagverblyf.

Uitstekende waarde vir geld. Professioneel, modern, gerieflik, netjies, rustig, vriendelik.

Johan L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Fantasties. Vriendelik en behulpsaam.

Baie dankie vir u heerlike plekkie wat ons kon geniet. Dit is 'n pragtige plek, en jul diens en vriendelik was wonderlik.

Casper B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B

Waarde vir geld - puik akkommodasie.

Pragtige gastehuis met sentrale ligging - kamers ruim en smaakvol gemeubileer. Heerlike ontbyt met uitsig oor pragtige tuin en swembad area. Goeie sekuriteit met sekuriteitswag op perseel.

Ernest V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest V

Most enjoyable and friendly with excellent cuisine.

Very clean and well positioned. Staff were friendly with excellent service. World class chef provided a most amazing dinner.

Sonja B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B

Rustig en gemaklik.

Baie oulik plek met vriendelike personeel. Voorstel: kan julle dalk mikrogolfoonde in die kamers sit?

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Charmaine M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Lekker verrassing na 'n lang dag.

Wonderlike plek met wonderlike mense. Baie ontspanne van begin tot einde. Het besigheid baie makliker gemaak.

Andre E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E

Die plek het baie potensiaal, maar eienaar of bestuurder was glad nie sigbaar nie!

Aandete was ongelooflik lekker - beste kok in SA! Ons het ongeveer 40 minute in ontvangs gewag voordat ons enige personeel gesien het - het onsself ingelaat aangesien die hek oop was en het by ontvangs gewag totdat ons besluit het om te bel en hulle te verwittig dat ons gearriveer het. Kamer en badkamer is ruim en gerieflik - ongelukkig was die lakens of nie gestryk nie, of nie nuut oorgetrek nie. Strooikussings op die bed asook die banke in die ontvangs gedeelte was vuil en vol kolle. Dit is 'n ongelooflike mooi plek, wonderlike natuurskoon, maar ons het nooit die bestuurder of bestuurderes met 'n oog gesien nie. Kry ongelukkig die indruk dat Suid Afrikaners nie vir hulle belangrik is nie - slegs oorsese gaste is.

Maryke C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke C

Pragtige plek, rustige omgewing, baie lekker ontbyt en vriendelike diens.

Sien die sterre.

Lourens V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens V

Dit was baie gerieflik en skoon.

Baie dankie vir die wonderlike ervaring. Dit was lekker om daar te bly en sal verseker weer so maak.

Mari T - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari T

Baie gerieflik en netjies, vriendelike staf.

Ons het baie lekker gebly en veilig gevoel. Ons het een aandete geëet en dit was regtig baie goed voorberei. Sal dit definitief aanbeveel.

Francois R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R

Baie gawe en aangename personeel en lekker gebly.

Baie gawe en aangename personeel en lekker gebly. Die kamers was soos geadverteer, nuut en stylvol. Alles het gewerk wat moes werk. Die aandete by die lodge was goed en diens flink.

Frederik W - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik W

Heerlik, dankie!

Dit was gerieflik en maklik om te kry. Vriendelike mense: goed en gaaf!

Orpha V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orpha V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Lindy L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy L

An absolute gem! We will definitely be returning.

An absolute gem! We will definitely be returning!

Louis R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R

Baie mooi kamers en goeie geriewe.

Ons het baie lekker hier oornag - sal dit weer doen!

Frederich P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederich P

Die kamer was baie netjies en luuks. Ons het lekker gebly.

Dankie vir jul gasvryheid. Ek wil dalk net raad gee om toekomstige kliënte gelukkig te hou en jul diens te verskerp as 4-ster. Die koffie en beskuit in die kamer was baie "low budget". Dan was ons "timing" dalk verkeerd, maar daar was tot laat gewerk in die motorhuis reg langs ons kamer. Behalwe vir bogenoemde probleempies het ons baie lekker gebly!

Linda E - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda E

Will visit again

They are doing renovations at present but it does not inconvenience the visitors at all. Friendly and helpful staff. Tzaneen is smaller than what I originally thought. I am short so my only complaint is that the wash basin was too high in room 20. Had to use the basin in the toilet section of the bathroom.

Lizl T - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl T

Netjies en mooi!

'n Rustige area en mooi kamers!

Christine V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V

Baie gerieflike en suite-kamers wat stylvol, netjies en ruim is. Pragtige tuine!

Dit sal gaaf wees as daar ekstra komberse beskikbaar kan wees in Kamer 20. Beskuit wat op tee- en koffieskinkbord beskikbaar is (liefs individueel verpak) sal ook gaaf wees. Die pragtige, duur, stylvolle elektriese ketels in die eenheid gee water 'n vreemde, onverklaarbare smaak. Dis ook vreemd dat die hoofhek heeldag oopstaan.

Riaan V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Gerhard B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Baie nice!

Sien die sterre hieronder.

Seshane P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seshane P

Best first moments of my life, I had fun

Excellent, perfect, awesome, romantic, beautiful, and lovely. See you soon!

Harry O - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry O

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

André H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André H

Wonderlik!

Uitstekende atmosfeer.

Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotiestraat 18, h/v Tambotiestraat en Essenhoutstraat, Tzaneen, 080, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38db03fc5fef6ec43f1b902233f2bbef1bb89d5f045c50a557590dd2e922130739f3f7279633c345b98ccda7e3d184ec750c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 18 Tamboti Street c/o Tamboti & Essenhout street 080 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.841351722574 30.145926475525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang